Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridgeworth Flat

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenway-rylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R960 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ridgeworth Flat is 'n bekoorlike eenheid wat oornagverblyf in Bellville bied en dis ideaal vir sakereisigers of toeriste.

Dié ruim eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n badkamer, oopplan-kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasruimte. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank wat slaapplek vir 2 gaste het. Die sitarea het ook 'n slim-TV met die DStv-toep, wat gaste kan gebruik om met hul eie rekeningbesonderhede in te teken. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is agter 'n hek op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hans G
Besigheidsreis
5.0
Ideaal vir sakereisigers. Baie veilige, rustige area.
Aug 2024
Grietjie D
Gesin met tieners
5.0
Privaat en goeie ligging in 'n stil area naby alles. Baie gerieflik en privaat. Ligging fantasties tussen Tygervalley en Cape Gate Malls. Rustige buur...
Sien meer
Jun 2024
Frederick B
Gesin met tieners
5.0
Baie tevrede - skoon, netjies en veilig. Baie lekker gebly. Eenheid is skoon, netjies en ruim. Toegerus met al die nodige toebehore. Deure het veiligh...
Sien meer
Jun 2024
Joline L
Gesin met tieners
5.0
Ons het ons kuier geniet. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie het alles wat jy benodig en is veilig. Henry het alle besonderhede op tyd laat weet e...
Sien meer
Mei 2024
Gladys S
5.0
'n Veilige, mooi skoon en gerieflike plek met alles wat jy benodig, bv. WiFi, ens. Daar was gereelde kommunikasie oor waar en hoe om die nodige kodes ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Greenway-rylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ridgeworth Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenway-rylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3213558245c61787f51dca7108ad7f0b2885ef378d5266e5cc165e6df45e4b448d4ca1f77c721814e8a8f19c1bdc5d936846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 17 Greenway Drive Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.872318239162 18.646393925611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang