Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riemland

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Jan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Als afsluiting van onze vakantie zochten we naar een locatie niet te ver van Johannesburg maar ook niet in een grote stad. Sasolburg is daarvoor een goede optie. Riemland is een rustige locatie, we hadden een zeer ruime kamer en veel zitruimte zowel buiten als binnen. Het ontbijt dat we ter plekke hebben geregeld was zeer goed verzorgd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2023

Very friendly staff, front of dwelling hides the peace and tranquility offered by the back rooms during the day. The only issue is the pub next door noise levels on Wednesday, weekend, that's not Riemland's fault and we understand that. Definitely value for money. Rooms cleaned every day. Washing is done daily by staff at no cost or arrangement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kittie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2023

Kamers baie ruim en skoon. Deurentyd uitstekende kliëntediens. Tot vir ons vuur gemaak by lapa. Sal beslis weer kom. Dankie Tozelle vir jou deurentyd goeie reëlings. Jy het uit jou pad gegaan om ons te akkommodeer. Die karate-kids het elke oomblik daar geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annéén L
Kort verblyf
3.6
Okt 2024

Kamer het gebroke meubels gehad. Die pub was loud. Ok vir net oorslaap. Baie dankie dat ons beddegoed na 10 verander is, ons waardeer dit. Dit was 'n bietjie sleg om gevlekte beddegoed te hê. Die dak, deur en kas was gebroke. Daar was nie genoeg bedlampies of bedkassies nie. Ons het net 1 asblik tussen ons kamers gehad. Verder was ons gelukkig met julle diens vir die hoeveelheid wat ons betaal het.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Izak D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Pleasant and safe. Booking in and out was easy and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie gerieflik. Rustige en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Baie lekker. Uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer in besige tyd. Baie dankie - waardeer jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalene H
Kort verblyf
4.6
Okt 2022

Sport - atletiek. Ons was vriendelik verwelkom, die kamers was netjies en skoon. Die braaigeriewe was gerieflik. Daar is waaiers in die kamers. Die enigste negatiewe is dat daar 'n kuierplek langsaan is wat tot vroeg in die oggend baie lawaai het. Harde musiek, mense wat skree ens. Dit was 'n nadeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Netjies en vriendelike ontvangs. Voldoen aan advertensie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag
4.4
Mrt 2022

Vriendelik ontvang en die kamers was mooi skoon. Lekker ontbyt. Die enigste negatief - 'n naby gelee nagklub wat harde musiek gespee het tot 3 uur die oggend. Dit is buite Riemland se beheer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Tozelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riemlandstraat 31, Sasolburg, 0137, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJNxWptCuRbsvCOVVgHYWf7sIksr6edTOCJkB59M5U59HpT4p1k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 25 5 1 4 31 Riemlands Street Sasolburg 0137 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.81394 27.82208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang