Rietfontein Selfsorg
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R353, Rietfontein Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Rietfontein Selfsorg is op 'n skaapplaas 17 km buite Prins Albert geleë en bied slaapplek aan 5 gaste.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Let wel dat die eenheid nie 'n TV het nie.
Braaigeriewe is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste kan in die swembad afkoel, gaan fietsry of op die plaas wandel en die daaglikse plaaswerk aanskou.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilzé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Vanaf die R353, Rietfontein Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Rietfontein Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaap Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R353, Rietfontein Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap