LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
Gastehuis in Rietondale

Rietondale Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Petro P
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

I enjoyed the quiet nights after a long day at the seminar. My bedside lamp didn't work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
1 nag
5.0
Aug 2026

Baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker oornag by die Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Stephanus B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlik lekker. Baie lekker gekuier, wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maimane Anthony
Rietondale Lodge
Goeie dag, Baie dankie dat u ons Lodge gekies het vir u akkommodasie. Dit was wonderlik om u hier te hê. Sien uit om weer van u te hoor. Vriendelike groet, Rietondale span

Fanie B
1 nag
5.0
Aug 2025

Bekostigbaar en gerieflik. Skoon en netjies en baie sentraal geleë. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
1 nag
5.0
Apr 2025

Gerieflik en skoon! Goeie ligging, baie netjies en skoon. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Waarde vir geld vir egpare of sakereisigers in goedgeleë veilige omgewing. Rustige aangename verblyf gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maimane Anthony
Rietondale Lodge
Goeie dag. Baie dankie. Sien uit om jul weer hier te hê. Vriendelike groete, Rietondale Lodge span

Linda C
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.4
Feb 2025

Overnight stay. We just had an overnight stay at Rietondale Lodge. The room was very clean. There was WiFi in the room but did not have a password to connect to. The remote for the gate did not work; we had to get a new one. Note: this is not a B&B even though in the information booklet in the room it says you get a voucher for breakfast, we still had to pay for breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit V
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Heerlik. Heerlike verblyf. Gasvry. Heerlike restaurant.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Slegs oorgeslaap. Ja, die kamers was skoon en netjies, en die personeel was behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Puik, privaat en lekker! Baie lekker. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Maimane Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

259 Soutpansberg Road, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe38417c2fc0ecc7e9f0e2960b1f790562c2aceec7e795f59c65f01d967cf7d1e422c635e58aae77034d8012a11474bab808b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 259 Soutpansberg Road Rietondale 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734517 28.224157
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang