Rietpoort Guesthouse Olive Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R398, Rietpoort Plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Rietpoort Guesthouse Olive Cottage is in 1994 gestig en bied knus selfsorgverblyf op 'n plaas net buite Britstown. Dit is ideaal vir 'n gesin en bied 'n wegbreek uit die stadsgewoel, en word omring deur 'n pragtige Karoo-landskap.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n toonbank en 2 ekstra vrieskaste. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe wat ideaal is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 144
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R398, Rietpoort Plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Britstown Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R398, Rietpoort Plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom