LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rinkhalskop Safari Lodge | LekkeSlaap
+29

Rinkhalskop Safari Lodge

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir Rinkhalskop Safari Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Gerrit M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrit M
Gesin met klein kinders

Te duur vir waarde.

Word nie korrek beskryf op internet. Te duur vir wat jy kry. Lang, erge grondpad met hekke. Sal dit nie aanbeveel nie. Eienaar onvriendelik en hul besprekings deurmekaar gehad tussen my en my broer. Nie koffie in my kamer gehad nie, ook nie seep of sjampoe in stort nie.

Anri W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri W
Gesin met tieners

Rustig.

Gasvry, baie vriendelik en behulpsaam. Lieflike staanplekke in die rustige bosveld-atmosfeer.

Anari N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anari N
Gesin met klein kinders

Pragtige natuurskoon.

Baie mooi en ongerepte natuur.

Leoni J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J
Saam met vriende

Baie mooi rustig en skoon.

Die rustige natuurskoon en pragtige privaat staanplekke is 'n ideale wegbreek vir enige een. Kinders het die rotsswembad ongelooflik geniet. Baie veilig. Omgewing voel asof of jy op die strand kamp.

Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 152 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KS 727, Langs die N11 sowat 31 km vanaf Marble Hall, Marble Hall, 0035, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZGY0ODU4LWZiNTYtNGYyOC04NTAwLWNlYmY3ZjI0ZGVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 KS 727 Off the N11 approximately 31 km outside Marble Hall 0035 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.840913624929 29.269383251667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!