Rio dos Elefantes River Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rio dos Elefantes River Camp lê aan die noordelike oewer van die Olifantsrivier in die Balule Natuurreservaat wat aan die Krugerwildtuin grens. Dié kamp word omring deur uitgestrekte grasperke en inheemse bome.

Verblyf word gebied in 6 kamers met slaapplek vir altesaam 19 gaste. Elke eenheid het lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die kamp bied 'n stoep op die rivieroewer, 'n swembad en groot grasperke waar kinders veilig kan speel.

Die kamp is omhein om wilde diere uit te hou. Die rivier bied 'n oase vir seekoeie en krokodille, asook olifante en verskillende bokspesies. Daar is ook verskeie voëls in die water en bome te sien, van die manjifieke visarend tot die kleinste moerasvoëltjies. Daar is ’n grondpad van 12 km lank wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rio Dos Elefantes River Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false