4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Bego Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rio's Haven is 'n selfsorg-akkommodasie in die rustige dorpie Riviersonderend in die Overberg-distrik. Omring deur groen en rustigheid, is dit perfek vir 'n gesinswegbreek.
Die akkommodasie bied slaapplek vir tot vier gaste en bied 2 kamers, elk met 'n dubbelbed en ruim spasie vir jou persoonlike besittings. Een kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die ander kamer het ook 'n dubbelbed en 'n kabinet met 'n TV. Die kamer het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, tweeplaat-induksiestoof, kombuisgereedskap, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein eetkamertafel waar jy jou maaltye kan geniet.
Hierdie kamer lei na 'n groot, oordekte patio met buitesitplek en braaigeriewe. Van hier af kan jy 'n pragtige uitsig oor die tuin en die majestueuse Riviersonderendberge geniet. Veilige parkering is beskikbaar reg langs die eenheid agter geslote hekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wentzel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 27 Bego Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
- Gaste dink Rio's Haven het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Bego Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang