4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 983 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rip Tide @ All The Tides bied knus selfsorgverblyf in 'n kompleks in die hartjie van Ramsgate en is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek aan die Dolfynkus.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat vir kinders geskik is.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is 'n privaat stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Die verblyf is net 80 m vanaf die strand. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 30
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 983 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rip Tide @ All The Tides het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
983 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang