Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rising Rocks Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nungo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Rising Rocks Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Christel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mind blowingly amazing.

Wat 'n ongelooflike plek. Super skoon, veilig, baie goed om te doen. Ongelooflike gashere. Baie dankie. Julle was amazing!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rising Rocks Farm se terugvoer

Goeiedag Christel

Baie dankie vir jou goeie resensie en dit was 'n plesier en 'n eer om jou en jou gesin te huisves, ons waardeer dit opreg. Ons kan nie wag om julle gou weer te huisves nie.

Hartlike groete
Michael/Gabriël
RRF span

Rising Rocks Farm
Tebogo M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Gesin met klein kinders

Exciting.

The place is so nice, clean and peaceful. My kids enjoyed it so much, and the host was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het baie lekker gebly. Great host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rising Rocks Farm se terugvoer

Baie dankie, Linda! Dit was so 'n plesier om julle te huisves. Sien julle binnekort weer!

Rising Rocks Farm
Zweli M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zweli M
Gesin met klein kinders

Revitalising and relaxing.

Our stay was wonderful. We enjoyed the peaceful and quiet environment surrounded by nature. The kids had a play area to keep them busy. Our host was very friendly, kept us informed, and was always ready to assist with anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rising Rocks Farm se terugvoer

Zweli, thank you for taking the time to give us a detailed review. We truly enjoyed having you on our farm. We hope to see you again soon!

Rising Rocks Farm
Carie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carie M
Saam met vriende

Lekker gestap, lekker gebraai en die personeel is hulpvaardig en vriendelik.

Ons het lekker gebly. Die personeel is uiters gaaf en geen versoek is te veel gevra nie. Ons is op die hande gedra. Dalk sal kussings vir buite sit lekker wees, en 'n handedoek in die badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rising Rocks Farm se terugvoer

Carie, dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n eerlike, gedetailleerde resensie te gee. Ons waardeer u terugvoer en sal u aanbevelings in ag neem. Ons kan nie wag om jou binnekort weer te huisves nie.

Rising Rocks Farm
Nadine V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Baie lekker.

Dit was 'n baie lekker bly met baie vriendelike personeel, baie skoon, veilig en so rustig. Lekker inspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rising Rocks Farm se terugvoer

Nadine, dankie dat jy die tyd geneem het om 'n eerlike gedetailleerde resensie te gee. Dit was so 'n plesier om julle te huisves. Sien jou binnekort weer!

Rising Rocks Farm
Ana D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana D
Gesin met tieners

It was a great family getaway in beautiful surroundings and we could all relax.

This was a great weekend for our family. Our host made us feel at home and was very friendly. We enjoyed the pool and the hike was lovely. The farm is peaceful and beautiful and had all that we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rising Rocks Farm se terugvoer

Ana, thank you for an honest, detailed review. We truly appreciate it. It was a pleasure to host you and your family! We are excited to host you again soon!

Rising Rocks Farm
Kenny P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kenny P
Gesin met tieners

It was very nice and quiet place.

I enjoyed myself with my family, everyone was happy. We hiked three kilometres, very steep, was nice at same time. The view is amazing on the mountain. You can see the whole Magalies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rising Rocks Farm se terugvoer

Kenny, thank you for taking the time to give us an honest, detailed review. We truly appreciate it. We look forward to welcoming you back soon!

Rising Rocks Farm
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 109, Vaalbank 512, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a63aca51ca64d8d585cc716565ac58397ac0310b7897723841e1f84278f94455d0589b31d5d2cdbd4d8c02cc8a5a4623cc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Portion 109 Vaalbank 512 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.978697935955 27.524063557698
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem