LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rivendell B&B | LekkeSlaap
+21

Rivendell B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Rivendell B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lizelma P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelma P
Besigheidsreis

Baie netjies en vriendelike verwelkoming.

Die kamer en geriewe was baie netjies en skoon. Ordentlike beddegoed gehad. Personeel het ons baie vriendelik verwelkom en ons het elke oggend met ontbyt baie lekker geëet. Sal definitief die gastehuis voorstel.

Davina D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Davina D

Ons het lekker gebly, baie dankie!

'n Lekker, netjiese en warm gastehuis met 'n heerlike ontbyt en gawe mense. Die smal kronkelpaadjie na die gastehuis is bietjie ongemaklik om op te bestuur - dis veral moeilik om die gate in die donker te sien!

Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 070
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern-laan 5, Hillcrest, Durban, 3650, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3NGI3NDMzLTRkYWUtNDQwNi04NWRhLTNmNjEyNDE1ZTVhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 5 Southern Avenue Hillcrest 3650 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.778614 30.785172
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!