Rivendell Trout Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rivendell Trout Estate is op die roete na die Krugerwildtuin en sentraal genoeg vir 'n gaste om Dullstroom, die Bourke's Luck-kolkgate, Sudwala-grotte en Pelgrimsrus te besoek.

Die Rivendell kothuise is aan die oewer van die Spekboomrivier wat gereeld met reënboogforel voorraad opgevul word. Elke kothuis het 4 slaapkamers, 'n oopplan-sitkamer, -eetarea en -kombuis met 'n aparte opwaskamer en 'n groot kaggel. Daar is 'n groot dek buite met fantastiese uitsigte en beide gas- en hout-braaigeriewe.

Rivendell Trout Estate val binne die Mount Anderson Water Catchment Reservaat, 'n bewarea waar koedoes, bosbokke, duikers, bosvarke en bobbejane ongestoord en vreedsaam wei, dikwels wanneer gaste hengel vir forel. Klipspringers word gereeld gedurende die dag gesien en luiperds word ook gereeld gesien, soms selfs deur die dag.

Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rivendell Trout Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]