Rivendell
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anél J - Apr 2023
Algehele gradering
Was heerlike kuiervakansiehuis.
Rivendell se terugvoer
Baie dankie Anel.
Ons is bly julle het julle verblyf geniet en soos ons telefonies bespreek het, is ons baie jammer oor die inbraak by julle motor. Ons het nog nooit vantevore so 'n voorval daar gehad nie en die realiteit is dat dit daagliks in baie plekke in Suid Afrika gebeur. Mens kannie 24 uur per dag mens se motor oppas nie.
Nietemin, sal ons kyk watter ander maatreëls ons in plek kan stel om soortgelyke voorvalle in die toekoms te verhoed.
Beste Groete.
Ronald S - Jun 2022
Algehele gradering
The place exceeded our expectation.
Rivendell se terugvoer
Many thanks Ronald.
It was a pleasure to host you and we will gladly welcome you back anytime.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerstraat 30, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal