+11
Selfsorg in Ruiterbos

River Cabin

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie rustig, weg van die gewoel. Ons was baie vriendelik ontvang deur Nick, en hy was altyd baie hulpvaardig. Die hut is baie netjies met al die geriewe wat mens van so 'n afgesonderde plot kan verwag. Daar is ook 'n groot groente- en kruietuin wat Nick graag met besoekers deel. Dit was ook besonders om te sien hoe hy 'n meubelkursus in sy werkswinkel aanbied. Ons het die besoek baie geniet, en sal beslis weer hier wil kom ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

River Valley Farm Plot 42, Hamelkop, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dedecfe99fe450a0f5ab59fa74c6895b0d9de90542730c0b3553af068e1fe0f6a2a089d9426538cf7307bc56a4cfb38d1be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 River Valley Farm Plot 42 Hamelkop 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978696917321 22.097414800218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang