Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Chalet

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

1.4/5

Bronwyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

1.4 uit 5van 1 resensie vir River Chalet
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Petrus J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Petrus J
Gesin met tieners

Glad nie wat ek verwag het nie, totaal en al te duur vir wat jy kry.

Eerlik, nee, dit is nie wat ek verwag het as jy kyk na die foto's en die bedrag wat jy betaal per nag nie. Die pad is nie bedoel vir normale voertuie nie. Alhoewel ons dit gemaak het met 'n VW Polo en VW-Cross, het beide voertuie se bande skade opgedoen. Baie skerp klippe en berggedeeltes oppad na die River Chalet. Die jetty by die River Chalet bestaan nie meer nie. Dit lyk of dit afgebrand het. Die trappies is aangepas met die vorige installasie en trappies, baie spykerkoppe wat hoog opstaan op die trappies en loopareas wat jou baie seer gemaak het. Geen waterprettoerusting soos kano's of bootjies nie. Die swembad is nie 'n swembad nie, dit is 'n cementwatergat vol paddavisse, alge en muskiete. Niks persoonlik teenoor die eienaars nie, maar as hulle dit wil regkry en mense wat alreeds daar was weer wil sien, moet hulle baie veranderings maak en dit duidelik stel dat die pad baie uitdagend is en dat daar niks selfoonsignaal is behalwe by hulle woning nie. Hulle moet nuwe, duidelike en eerlike foto's op die webtuiste plaas en meer inligting gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier 1, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd176ffde99267c3606680dc4de77820904d0487b291e75c909481d2e7ce95e37be9cd5a1713d094101c7b85059ea95761de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 1 5 1 2 Kleinrivier 1 Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.715203566415 23.842359393925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem