River Cottage Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Jos N - Apr 2024
Algehele gradering
Prachtige stoep aan Krokodilrivier waar jy olifante en seekoeie kan sien.
Soren J - Feb 2024
Algehele gradering
A hidden gem.
Lees meerTrudie H - Feb 2024
Algehele gradering
Plek waar mens vir 'n week of wat kan bly en elke dag inry Kruger Park toe ook.
Martin V - Jan 2024
Algehele gradering
Sien River Cottage Lodge weer volgende jaar.
Jacques M - Jan 2024
Algehele gradering
Sal die plek definitief aanbeveel. Rustige omgewing en pragtige uitsig oor die Kro.
Lees meerDavid A - Des 2023
Algehele gradering
Everything you need for a stopover and fantastic views over the river with hippos.
Amaro D - Des 2023
Algehele gradering
Diep teleurgesteld en glad nie aan te beveel vir enige iemand nie.
Karen L - Nov 2023
Algehele gradering
Ideale oorslaapplek as jy op pad Wildtuin /Mosambiek toe is.
Mike L - Okt 2023
Algehele gradering
Fine ok fine ok fine.
Pippa S - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Gary F - Sep 2023
Algehele gradering
The most amazing location, incredible views into Kruger with game viewing all day!
Nic W - Aug 2023
Algehele gradering
Great little place, will be amazing when all the renovations are finished.
Gerhard L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker, rustig geslaap, mooi natuurskoon.
Herman M - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Willem N - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik om op die oewer van die Krokodilrivier te kuier.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kudu-weg, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom