Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir River Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Verna V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, netjies binne en buite en vriendelike verwelkoming.

Pragtige plek, rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Verna
Baie dankie Ek is bly om dit met julle te kan deel.

River Cottage
Maria M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M
Saam met vriende

Stunning views of Boesmans River.

The unit consists of two double bedrooms each with its own well-stocked kitchenette and bathroom. There is no communal space except for the stoep but why would you want to be anywhere else than the stoep with that beautiful view of the Boesmansrivier! The host Leon was helpful and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie paradys weg van geraas.

Ons was baie verras oor hoe mooi en stil, privaat en vredevol ons verblyf was. Alles waarvan ons hou was daar: mooi uitsig oor die Boesmansrivier, privaatheid, stilte, voëlgeluide van vroegoggend tot laat in die aand, en natuurlik stylvolle "cottages" wat goed geleë is, goed gebou is en stylvol gemeubileer is. 'n Vreugde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Dankie Marius, vir die resensie. Ek is bly ek kon dit met julle deel. Kom kuier gou weer!

River Cottage
Jan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, skoon en netjies.

Ons het lekker gekuier, baie mooi uitsig en die akkommodasie is skoon, netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shena H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shena H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig, skoon en ruim eenheid en groot yskas/vrieskas. Alles was perfek.

Ons het heerlik gekuier en dit was stil en rustig. Lekker gebraai, die eenheid was ruim en al wat benodig word, was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget L
Gesin met tieners

Relaxing.

Wonderful views, perfect spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan S
Gesin met tieners

Weg van geraas, mooi uitsig en goeie diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C
Gesin met tieners

Pragtige natuur op die rivier. Stil en veilig.

Ons het te kort vertoef. Daar is baie in die omgewing om te ervaar. Al die klein outentieke dorpies. Vriendelik, ongekunsteld, nederig, beste kos, koffie, roomys. Almal het soveel trots in wat hulle bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uwe H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uwe H
Gesin met tieners

Exceptional!

This is a fantastic accommodation, with well-equipped, spacious and comfortable rooms with a beautiful view of the river! We are sad that we did not spend more time here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Thank you Uwe. We are glad you enjoyed your stay.

River Cottage
Marelize R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize R
Saam met vriende

Ongelooflik mooi, veilig, skoon en netjies!

Sal River Cottage beslis aanbeveel! Ons was vriendelik ontvang deur Leon. Die uitsig en stilte is iets ongelooflik. Alles was mooi, netjies en skoon. Ons kan werklik oor niks kla nie. Definitief elke sent werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Dankie Marelize.
Ons is bly julle het die tydjie hier geniet.

River Cottage
Pamella D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pamella D

It was great, the river view is breathtaking.

Very kind and helpful host. Clean environment. Fresh air in a forest setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie L
Gesin met klein kinders

Exactly as you see in the photos.

Stunning view, lovely accommodation, just as is pictured on the website. Leon is a great host and thought of everything. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Comfy, skoon en netjies met alles wat nodig is.

Puik bestemming op die rivier. Rustig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit.

River Cottage
Adri K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon en netjiese eenheid, met rustigheid en die mooiste uitsig.

Sal River Cottage aan enigiemand aanbeveel. Dit was ’n heerlike naweek en gasvryheid kry 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne W

Beautiful cottage right above the river on a deck in the nature reserve.

Feel like you are on a boat just above the river. Great view. Close enough to all the sights, town and beaches. But just away from all the business and crowds to make it feel like a relaxing, recharging in nature stay. Well-equipped with everything you need to make it a great stay. Super clean. Will definitely be back again. Thank you Leon. It was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Thank you for the wonderful review. It was a real pleasure to host you. Thanks for leaving the cottage so neat.

River Cottage
Bridget L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget L
Gesin met tieners

Wonderful view, very tranquil, perfect setting.

Perfect setting, amazing view, rooms were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en puik ligging.

Pragtige uitsig vanaf kamers en dek en alles wat nodig is in die skoon kamers. Ek is baie tevrede en Leon die eienaar was te alle tye vriendelik en behulpsaam. Ek hoop iewers in die toekoms sal Leon die dubbel beddens met minstens 'n queen vervang. Dit sal die ervaring net nog beter maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reoné T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reoné T
Saam met vriende

Rustige naweek wegbreek.

Ons het die naweek werklik geniet. Dit was stil en rustig met 'n pragtige natuurskoon wat ons baie bederf het. Met die visarende en Hornbill voëls wat gereeld hulle besoek gemaak het was dit werklik asemrowend. Die blyplek is baie lekker en veilig. Die voetpaadjie af na die eenheid toe is effens ongelyk en kan miskien net gelyk gemaak word. Maar verder het ons heerlik gebly. Die prys was billik en baie goeie waarde vir geld. Baie dankie River Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met vriende

Vrede.

Pragtige uitsig van rus en vrede oor die Boesmansrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Elize
Dankie vir die mooi terugvoer. Julle het die kothuis baie netjies gelos. Baie dankie.

River Cottage
Chris L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Gehaltediens en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fortunate M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fortunate M
Saam met vriende

Best value for money. It was the best place to be for peace and quiet, serenity, and away from the city life, immersed in nature.

The money we paid was worth it. The host was friendly and helpful. The place is convenient for self-catering, with needed utilities and we felt safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Fortunate,
Thanks for the postive feedback. Would love to host more professionals like you.
Leon

River Cottage
Evert B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustige met mooiste uitsig.

Baie dankie aan Leon wat kontak gemaak het nog voordat ons op pad was en tot die gps ligging aanwysings vir ons aangestuur het. Sal weer hier kom oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en dat julle die eenheid so netjies gelos het.
Kom gerus weer.

River Cottage
Yolande F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande F
Gesin met klein kinders

Fantasties! Pragtige uitsig.

Eienaar was baie behulpsaam. Kamers was selfsorg, maar daar was soveel addisionele goedjies soos koffie en melk en sepies wat nooit deel vorm van selfsorg nie. Ek was baie beïndruk en sal beslis terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Hoop om julle gou weer te sien.

River Cottage
Carine V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik! Lekker gerus en die plekkie is oulik.

Pragtige uitsig. Sal graag weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Carine en Tommy,
Dit was lekker om julle hier te he al was dit so kort. Hoop julle weer te sien.
Leon en Annette

River Cottage
Sandra V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would definitely recommend it.

Comfortable and peaceful. Website a true reflection of accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hosts, lovely place.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Thank you, David. You are most welcome to visit again.

Regards,
Leon

River Cottage
Lizelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

That awesome view makes you really feel like your're on holiday and makes you forget about everything else.

Leon and his wife are amazing hosts and always willing to give directions and advise of where to go and what there is to do. The cottage was immaculately clean and had everything we needed and more. We loved our stay and the river view provided endless entertainment. Just the peace and quiet we needed to escape from our busy lives. We can't wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Dear Lizelle,

Thank you for the positive feedback. We are glad that you enjoyed your stay and we hope to see you soon.

Regards,
Leon and Annette

River Cottage
Marishe J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marishe J

Pragtig, rustig, netjies en vriendelike omgewing.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Leon en daar is aan al ons behoeftes voorsien. Pragtige uitsig oor die Boesmansrivier. Baie veilig. Hoogs aanbeveelbaar. Sal beslis weer River Cottage besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Marishe
Dit was n voorreg om julle te huisves. Julle het die plek pragtig skoon gelos. Baie dankie.
Dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit geniet. Geniet die res van julle vakansie

River Cottage
Marita M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie was regtig 5 ster en die uitsig baie mooi.

Ons sal enige tyd weer hier oorbly. Die huisie is baie netjies en die uitsig is baie mooi. Leon was altyd beskikbaar as ons iets nodig gehad het en het selfs gehelp met die dra van bagasie. Dit is 'n heerlike, rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Beste Marita,

Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Leon en Annette

River Cottage
Shawn O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn O
Gesin met tieners

Rus en vrede met 'n pragtige uitsig.

Uitstekende ligging, baie privaat en veilig. Baie goeie toegeruste verblyf met vriendelike en warm gashere. Netjies en skoon het die verblyf nog verder vergemaklik. Hoogs aanbeveel en sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet!

River Cottage
Tiszelle H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiszelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing scenery and service.

A lovely piece of heaven on earth! The owners went the extra mile to make it an unforgettable weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Tiszelle and Derek
Thanks for your positive feedback. Looking forward to host you again.
Leon & Annette

River Cottage
Johan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig, lekker privaat en ontspanne. Definitief die moeite werd.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Cottage se terugvoer

Beste Johan,

Dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Leon en Annette

River Cottage
Sarah J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah J
Gesin met tieners

A gem of a find.

We had an amazing family weekend away in the most beautiful and tranquil environment. The view is outstanding. Lovely bird life too. The cottage caters for all your needs. I highly recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moira H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira H
Saam met vriende

Beautiful wildlife and fantastic view, was a lovely getaway.

Perfect place for peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena E V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena E V
Saam met vriende

Fantasties!

Stortvloer net te glad. Verder pragtig. Vriendelike en behulpsame gasheer. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met mooiste uitsig.

Baie rustig! Ideale stop vir oornag vir 'n dag of 2!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Pragtige, netjiese akkommodasie met asemrowende uitsig oor Boesmansrivier.

River Cottage is een van die mooiste plekke waar mens kan tuisgaan. Stil, rustig, pragtige uitsig. Sal die plek beslis aanbeveel. Baie netjiese akkommodasie met alles wat nodig is, fantastiese beddens en linne. Vriendelike ontvangs van eienaar. Baie moeilike, skuins, ongelyke klip voetpaadjie wat gevaarlik is vir ouer mense en baie moeilik om bagasie te dra. Geen melding word daarvan gemaak in advertensie nie en dit was moeilik om met bejaarde ouers en bagasie by die eenheid uit te kom. Aanwysingsborde vanaf die hoofpad sal ook nuttig wees, is moeilik om die plek te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Mooiste view. Vriendelikste kliëntediens. Cottages so mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisinda V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisinda V
Gesin met tieners

An amazing place.

What an amazing place for a getaway. Will recommend it anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natures Landing 11, Riversbend, Boesmansrivier, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e6ac3c542e8f8d9f7e731c028330b37bf6f53be1bfb1321fb9b161cfd4257454aa7395753e20808d6cd0275336d3fceca44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 11 Natures Landing Riversbend 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.668791573588 26.63848221302
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem