River Dance
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R96, Hekpoort, Magaliesburg, 1714, Gauteng
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
River Dance is in Hekpoort geleë, 'n klein dorpie onder die Magaliesbergreeks. Magaliesburg is in die platteland en is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek en opwindende buitemuurse doendinge.
Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers in die hoofhuis en in aparte woonstelle, wat saam kan bespreek word vir 'n groter groep gaste.
Die hoofhuis het 4 slaapkamers en is geskik vir 8 gaste. Drie van die kamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Dié eenheid het ook 'n oopplan-leefarea en 'n swembad.
Die oopplan-woonstelle het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus.
Gaste kan swem in die gemeenskaplike swembad en ander geriewe sluit braaigeriewe en voetslaanroetes in die area in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marilie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 90
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R96, Hekpoort, Magaliesburg, 1714, Gauteng
- Gaste dink River Dance het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R96, Hekpoort, Magaliesburg, 1714, Gauteng