Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Willem Hendrik Kothuis
- Selfsorg
- Benjamin Kothuis
- Selfsorg
- Coetzer Huis
- Selfsorg
- Country Manor Huis
- Selfsorg
Huisreëls
Vuurmaakhout is te koop.
Gaste word aangemoedig om die volgende items saam te bring:
Swemhanddoeke en swembroeke;
Voetslaanskoene en 'n hoed, rugsak en waterbottel;
Visstok en aas;
Fiets;
Boeke, speletjies of musiek vir vermaak;
Tinfoelie, speserye, kos, toiletware, eksta toiletpapier en vuuraanstekers.
Troeteldierbeleid:
Troeteldiere bly gratis;
Alle honde, katte, voëls in hokke en ander goed opgeleide troeteldiere is heel jaar lank welkom;
Troeteldiere slaap verkieslik buite op die dek of binne - bring jou eie kosbakke en dierebeddens;
Honde word nie op die meubels toegelaat nie en troeteldiere moet sonder bosluise of flooie wees;
Die huis se dek is toegemaak. Moet asseblief nie troeteldiere alleen los in die huis nie;
Ons beveel dat honde aan leibande is;
Gaste moet skoonmaak agter hulle troeteldiere;
Neem asb. die ander gaste se troeteldiere en die plaasdiere in ag;
Moet asb. nie nat honde teen die stoffeerde meubels laat lê nie en maak asb. enige los dierehare op die matte skoon.
Al die plase in die Wes-Kaap het bosluise in die omliggende bosse aan die begin van die somer. Neem asseblief die nodige voorbehoedmaatreëls vir jou hone, bv. Bravecto-tablette. Dit is ook nuttig om Tabard op honde te spuit voor jy met hulle gaan stap. Hou ook jouself en jou kinders dop vir enige tekens van bosluise.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Tierkop, Breede River, 6858, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang