LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River Front Estate | LekkeSlaap
+44

River Front Estate

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 72 resensies vir River Front Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Petra T - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Daar is 'n lekker rustige gevoel, veral met die uitsig oor die rivier van jou stoepie af. Die diere wat so vriendelik kom kuier, is ook net 'n plesier!

Alex H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alex H

Nice and clean accommodation with all you need for self-catering.

See stars.

Gary B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely overnight stop.

Beautiful view of the Sundays River. We had a lovely stopover en route to East London. We took advantage of the proximity to Addo Elephant Park to drive through. Unfortunately, the restaurant was closed due to Covid but we were able to grab takeaway meals from a place close by. Thanks for the recommendation.

Izelle B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle B
Gesin met tieners

Beautiful setting, with stunning cottages and excellent service.

Very pleased! Thank you.

Belinda S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda S
Saam met vriende

We had a one night stay at River Front Estate.

Our intention was to visit the Addo Elephant Park and River Front Estate provided a convenient, clean and pleasant place to overnight in Addo. Lisa and her staff were efficient and very friendly.

Hannelie E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

River Front Estate was 'n groot verrassing. Die dekor is pragtig! Heerlike stort. Jy sukkel om uit te klim wanneer jy eers in is. Mooi uitsig oor die rivier. Dit is ruim en daar is alles wat jy nodig het.

Brenda B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was just what we wanted.

It was very neat. Friendly service. Lisa is a great hostess who communicates well. After 2 weeks on the road, we had our laundry done. Peace and quiet in nature with a lovely view and a friendly cat.

Kaydee D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaydee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful riverside cottage

The view is beautiful, cottages are lovely and Lisa was a wonderful hostess. Thank you! We will definitely be back.

Denise E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik; die diens, die mense, die huis.

Baie mooi plekkie, baie vriendelik ontvang, en alles verduidelik, van wat gedoen kan word in die area. Het alles wat 'n mense nodig het, en nog meer.

Jennifer M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie was pragtig en netjies.

Ons was goed verwelkom. Baie vriendelike dame.

Charles P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay! Thank you.

See stars

Pepsi W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pepsi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Lieflike plekkie met baie mooi uitsig oor rivier.

Irene T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location for visiting Addo, warm welcome.

Very comfortable beds, spotlessly clean.

Carine D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike uitgeruste kamer met die mooiste uitkyk van 'n rivier vanaf die balkon. Koffie soggens word deur die mooiste voëltjies sang vergesel.

Ons was vriendelik verwelkom en het voorstelle ontvang van dinge om te doen rondom die area en die verskeie afslagte wat tans beskikbaar was. Ons was daarna in privaat gelos sodat ons ons naweek kon geniet. Ons kamer was elke dag skoongemaak wanneer ons nie tuis was nie. Dit was rustig en stil wat vir heerlike nag se rus gesorg het met die sagte rivier - en voëltjiegeluide in die agtergrond. Die perfekte wegbreek vir my en manlief gewees.

Nerina W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en rustig.

Netjiese, kunstige en unieke verblyf. Ideaal om na 'n lang dag van diere-besigtiging in Addo, rustig langs die rivier self te braai, of gemaklik te kuier in die familie-restaurant in die skuur.

Lelanie M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing!

Hierdie plek sou hemels gewees het as daar lugverkoel in die eenheid was, die hitte tot in die nag was ondraaglik. Die eenheid wat my Moeder in was, was koeler - die dakstruktuur is anders. Dit is 'n absolute paradys. Die eenheid was baie skoon en netjies. Die restaurant op die perseel se kos is absoluut fantasties!

Marietha S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, natuurskoon en baie skoon en mooi kamer.

River Front Estate is baie naby aan Addo geleë (12 km) vanaf die hoofingang en die ideale verblyfopsie as jy die park gaan besoek. Lisa is baie vriendelik en behulpsaam, ons het dit baie geniet om daar oor te slaap.

Lillian B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

Loved it, amazing friendly service and great advice, spotless and best food in ages! Will see them again soon!

Tracey S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stopover.

We only had a nights stopover here on our way home but a lovely unit with everything we needed. Absolute must stop for birders, amazing variety!

Christo V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies.

Gelukkig was die buurman stil, anders geen privaatheid. Nie eers 'n skerm tussen jou en buurman nie.

Sarina C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful stay near Addo.

The cottage was lovely and super clean. Lisa made great recommendations regarding restaurants and wildlife safaris nearby. We had a wonderful time close to nature.

Pieter K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies en skoon en ons het heerlik gebly.

Baie goeie ligging om Addo-olifantpark te besoek. Sal in die toekoms weer daar oorbly.

Yolande D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n onvergeetlike wegbreek gehad. Eenheid was skoon en netjies, personeel was baie vriendelik.

Ons het ook op kort kennisgewing besluit om ekstra paar dae by ons vakansie te las. Lisa het dadelik vir ons reëlings getref om ons te akkomodeer. Ek beveel River Front Estate met grootste vrymoedigheid vir enige een aan.

Liezel B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweekwegbreek.

Die kamer het ons hoogste verwagtinge oortref. Baie gerieflik en modern ingerig. Die kamer was baie skoon en higiënies. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Frank J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank J
Gesin met klein kinders

Very safe and clean. Lack of room and space in the unit. We were forever in each other's space, would have preferred a bigger unit with a separate bedroom.

Host at estate, the employees and restaurant owners were one of the most friendliest and helpful people I have ever met 100%. Suggestion: The Estate is near a beautiful tranquil river hence, it has enormous potential. A walk-way with railings and lights (wandelpad) that leads to the clear side of the river with a picnic/braai spot will definitely attract more people. Owner should get a professional landscaper and let them design the lay-out from the chalets to the river.

Johan C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, pragtige ligging met mooi uitsig oor die rivier.

Baie gerieflik naby Addo Park.

Helena R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies

Die eenheid is baie skoon en netjies. Die hele eenheid was "disinfected". Omdat ons vroeër as bestemde tyd daar was, moes ons bietjie wag omdat die "virusfogger" nog besig was om droog te word. Ons het egter nie omgegee nie omdat ons gerus was dat die eenheid "veilig" was. Uitsig pragtig en rustig.

Retha D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte blyplek in Addo.

Die blyplek het ons verwagtings oortref. Pragtige kamers met asemrowende uitsig. Ons sal vir seker weer daar wil bly. Dit is by die Addopark en baie maklik om ook die park te besoek as 'n dagbesoeker.

Toni B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, tranquil and relaxing

A real gem in Addo. 10 mins away from the National Park. Newly renovated with lovely touches. Setting on the Sundays River was lovely for sundowners and quiet braai. Definitely worth a visit if you looking for somewhere to stay in Addo.

Wynand D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lisa was vriendelik en baie hulpvaardig, het ten alle tye welkom gevoel. Die bespreking en kommunikasie rondom die verblyf het glad verloop.

Die kamer was onberispelik skoon en netjies.

Jakobus V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jakobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het verblyf geniet en kamer was netjies.

Die ingangspad kan beslis opgeknap word.

Astrid V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf naby Addo Elephant Park.

Die eienaar, Lisa, het ons hartlik ontvang. Die kothuis was baie volledig en skoon. Pragtige uitsigte en sonsondergang vanaf die terras, slegs 13 km van Addo-olifantpark se hoofhek af.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent accommodation close to Addo Elephant Park.

Owner, Lisa, gave us a very warm welcome. The cottage was very complete and clean. Stunning view and sunsets from the terrace, only 13 km from Addo Elephant Park's main gate.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Robert C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Lisa het ons vriendelik verwelkom en na ons belange omgesien tydens ons besoek. 'n Definitiewe aanwins vir die Addo omgewing.

Christian G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging naby Addo.

Veilige verblyf. Goeie restaurant. Goeie kommunikasie en aangename verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good location near Addo.

Safe accommodation. Good restaurant. Good communication and pleasant stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

I N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
I N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig, netjies en rustige omgewing.

Pragtige ingerigte eenheid en vriendelike ontvangs. Alles netjies en skoon. 'n Stil en rustige omgewing om uit te span na 'n daglange reis.

Esther W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esther W
Saam met vriende

Mooiste uitsig, vriendelike diens.

Skoon, netjiese verblyf. Mooiste uitsig en rustige atmosfeer.

J D H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J D H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n aangename ervaring.

Daardie deel van die Oos-Kaap was vir ons baie mooi met vriendelike mense en goeie diens. As ek iets negatief moet sê, sal dit oor sekere stukke pad wees. Verder 'n heerlike ervaring.

Liblen M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liblen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weekend getaway.

I had an amazing weekend at River Front Estate. The views, the staff, the accommodation and the restaurant were all amazing. I would definitely recommend this hidden gem to anyone looking for some quiet time from the city.

Alda A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar gaan oornag.

Baie vriendelik ontvang. Pragtige kamer en badkamer. Skoon en netjies. Elke dag skoongemaak en handdoeke vervang. Lieflike uitsig en nie ver vanaf Addo Nasionale Park nie. Stil area en oulike restaurant op perseel.

Sakkie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, smaakvol en gasvrye omgewing.

Ons is hartlik ontvang en ons kamer gewys en ons het dadelik tuis en gemaklik gevoel. Ons sal weer van hulle gebruik maak as ons weer in daardie rigting gaan. Lisa was heeltyd met ons in kontak gewees. Dankie vir julle ook wat ons op hoogte gehou het.

Verena M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Ons het 'n wonderlike verblyf gehad. Als is silwerskoon en die uitsig oor die rivier was 'n treat. Die 5 visarende op dag 1 was 'n bonus. Kan die kos by die restaurant op perseel aanbeveel.

Hanneke O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke O
Saam met vriende

Netjiese en heerlike akkommodasie.

Ons het heerlik gebly by Riverfront Estate. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en die blyplek baie netjies en skoon.

Marinda R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtige plek met personeel wat die ekstra myl loop.

Desrae V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desrae V
Enkelreisiger

Dit is die rustigheid self.

Pragtige, skoon eenheid met 'n lieflike uitsig van jou dekkie af. Die eenheid is toegerus met alles wat jy moontlik sou nodig kry. Hulle het aan alles gedink en 'n ekstra bonus is 'n eetplekkie op die perseel, 'n klipgooi van die eenhede af. Stil en rustig!

Michelle B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie naby aan die Addo Olifant Park.

Jeanette M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Baie dankie. Dit was baie netjies, puik diens, rustige omgewing. Uitstekend.

Kosie En Vreda L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie En Vreda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap!

Verblyf word baie goed bestuur, vriendelike diens en ons sal dit aanbeveel.

Lochner B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lochner B
Gesin met tieners

Lekker naby die Addo Olifantpark.

Sal die plek enige tyd aanbeveel vir gesinne met kinders jonger as 10. Kothuis bietjie te klein vir gesin met tiener kinders. Dit was baie netjies en skoon. Die afwesigheid van braaigeriewe by die kothuise met so 'n mooi uitsig oor die rivier was teleurstellend.

Moira C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Moira C
Gesin met klein kinders

Great location, stunning view and a warm and welcoming hostess.

Only thing missing is a TV in the unit.

Ralph S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Jammer dat die restaurant gesluit was, maar is toe verwys na Africanos om rugby te kyk en aandete te eet. My maat het die kamer so baie geniet dat sy nie wou weggaan nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Tranquil.

Sorry the restaurant was closed but was referred to Africanos to watch rugby and for supper. My partner enjoyed the room so much she didn’t want to leave.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Don B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Don B
Saam met vriende

Fantasties, sal aan enigiemand aanbeveel wat op soek is na 'n plek om te bly teen 'n uitstekende prys.

Fantastiese verblyf, regtig netjies en skoon en sal aan almal aanbeveel wat op soek is na goed skoongemaak en goeie pryse. Die personeel is baie gaaf en behulpsaam. Die enigste negatiewe opmerking is dat daar geen opwasgeriewe is vir diegene wat self wil sorg nie. Alhoewel, die personeel was baie behulpsaam om die opwas die volgende dag te doen.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic, would recommend to anyone looking for place to stay at a excellent price.

Fantastic, accommodation really neat and clean and would recommend to all those looking for good clean and good pricing. The staff were really pleasant and helpful. Perhaps the only negative is that no washing up facilities for those who wish to self cater. However the staff were happy to do the washing of dishes the next day.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chris P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met vriende

Heerlik gebly.

Gasvrye ontvangs. Skoon en netjiese verblyf. Sal weer daar gaan bly.

Chris K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie vriendelike diens.

Netjies en skoon. Het darem 'n ontbyt verwag vir R850 per nag.

Cecile R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou en goeie waarde vir geld.

Eerste deel van die pad nie ideaal vir lae sedanmotors nie. Pragtige opset in die berge en goeie waarde vir geld.

Sarethea K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarethea K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het vir twee aande daar geslaap en was fantasties gewees. Sal dit vir enige een aanbeveel.

Henning V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henning V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid baie netjies en rustig, was bevoorreg om dit met reën te ervaar.

Het 'n baie lekker naweek geniet, die eenheid is baie netjie en skoon. Drie dingetjies wat wel gepla het, wat met redelik min moeite en onkoste reggesien kan word volgens my. Lugversorger sal 'n baie groot verskil maak, winter en somer, Die kombuis is redelik toegerus, die tweeplaatstofie moes met moeite ingeplug word, vir ouer mense sal dit beslis 'n probleem wees. Braai-geriewe sou ek verkies het, maar het wel 'n weber by eienaar geleen wat dit absoluut die moeite werd gemaak het. Daar is wel 'n resturant op die eiendom. Die onmiddellike omgewing reg voor die eenheid rivierkant kan aandag geniet, daar is aan die natuur gewerk, maar op die oog af het dit nie vir ons goed gelyk nie, blomme bv. is gesnoei en net daar weg gegooi onder andere, miskien kla ek oor nonsens. Wat vir ons beïndruk het, is die volledige inligtingsleêr wat alles aandui om te doen in die onmiddellike omgewing. Oor die algemeen het ons dit baie geniet en is daar nie veel om regtig oor te kla nie. Die stilte van die nag en omgewing is wat elke stedeling beslis nodig het, en dit slegs 'n uur vanaf PE.

Stephen N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en verblyf!

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. Die uitsig is pragtig en die blyplek is minder as 15 minute se ry vanaf die olifantpark. Die kombuis is goed ingerig en ons het heerlik geslaap in 'n groot bed met sagte beddegoed. Sal verseker weer terugkeer in die toekoms.

Karla M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karla M
Saam met vriende

Rustig.

Baie netjies en baie vriendelike kliëntediens ontvang.

Hermie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles netjies en skoon. Mooi omgewing, baie rustig. Vinnige en doeltreffende gratis WiFi. Het baie lekker gebly.

Is baie vriendelik en professioneel ontvang. Het baie lekker gebly. Drie dingetjies egter, hoewel dit ons nie veel gepla het nie: Daar is geen TV nie. Vir die prys wat mens betaal, veral as mens dit vergelyk met ander soortgelyke plekke, behoort daar 'n TV met DStv-ontvangs te wees. As selfdiens-akkommodasie behoort daar ook 'n opwasbak in die kombuisie te wees. Nou moet mens jou paar skottelgoedjies in die badkamer se wasbak was. Die badkamer se stortdeur moet 'n waterdigting-strook onder kry. As mens nou stort, mors daar water op die badkamervloer wat dan opgedroog moet word.

Mariette J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette J
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, gemaklik.

Verblyf is netjies en skoon. Wonderlike uitsig oor die rivier. Ons het baie lekker gebly. Dankie Lisa.

Chris S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Alles was 5-ster, maar ons het 'n TV in ons kamer gemis.

Frik B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

River Front Estate kan dit dalk oorweeg om basiese DStv- en SABC-kanale te installeer. Nie alle gaste wil in n eet- of drinkplek gaan sit en TV kyk nie. Wat die kamers betref, plaas 'n tafel in die wooneenheid waarby 'n persoon ten minste kan sit en iets eet of koffie drink.

Chris P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Vriendelike en gasvrye ontvangs en diens. Gerieflike en skoon akkommodasie . Sal weer daar gaan bly.

Nico C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en stilte in 'n baie mooi omgewing.

Netjiese goed toegeruste verblyf, met fantastiese uitsig oor rivier. Rustig en stil met baie vriendelike persoonlike aandag.

Gert H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons is ook volledig ingelig oor wat in die omgewing beskikbaar is in terme van restaurant, besoek aan die Addo Nasionale Park, paaie om te gebruik ens. Ek sal River Front beslis aanbeveel vir enige persoon wat 'n stil, netjiese en rustige omgewing en blyplek verkies.

Verwyder A - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Verwyder A
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Baie mooi verblyf naby aan die Addo park. Die uitsig is asemrowend mooi, kamers is mooi ingerig en die gratis vinnige wifi internet is 'n bonus.

Stephan P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon en gerieflik.

Pragtige uitsig oor die Sondagsrivier waar jy rustig kan sit en 'n skemerkelkie geniet. Die kamer was baie mooi skoon met al die geriewe om die verblyf aangenaam te maak en die ontvangs was baie vriendelik.

Jurie P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en 100% skoon.

Ons is baie gelukkig met ons keuse. Die eenheid word gediens en alle beddegoed word daagliks skoon oorgetrek. Selfs ons eie waslap is daagliks droog en netjies terug besorg. Ons vriende wou weet of hul 'n 5 ster-gradering is waarop ek antwoord: "nee, maar die diens is vir seker beter as 5 ster-diens."

Dr. Jan V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dr. Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik. Uitsonderlike goeie badkamer.

Die eienaars verdien lof vir die doeltreffende restourasie wat hulle in 'n kort tydjie vermag het.

Yvette B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid

Baie dankie, Lisa, vir die lieflike oornagverblyf. Netjies en skoon met als wat jy sou nodig kry. Wens ons kon langer bly. Sal weer hier kom bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Rustigheid

Thank you very much Lisa, for the lovely overnight stay. Neat and clean with everything you need in it. Wish we could stay longer. Will be returning.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alé S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alé S
Gesin met klein kinders

Gerieflik. Die diens is tops.

Ons kamer was pragtig ingerig, maar ek sou dit nie aanbeveel vir selfsorg nie, die kombuisie is nét te klein. Ons het ook ongelukkig geen uitsig gehad nie, so vra vir 'n uitsig wanneer jy 'n bespreking doen - die ander kamers kyk uit oor die rivier en het stoepe. Die ligging is ideaal, net 'n paar minute se ry van Addo Nasionale Park af en naby die kafee. Ongelukkig is dit nie geskik vir mense met kleiner kinders nie, hulle moet heeltyd buite dopgehou word en die kamers is net te klein om hulle binne besig te hou. Die diens was wonderlik, ons kamer is elke dag skoongemaak en ons linne is elke tweede dag vervang. Die eienaars is vriendelik, baie behulpsaam en duidelik hard aan die werk om River Front Estate op te gradeer. As jy 'n gerieflike oorslaapplek soek, is hierdie ideaal.

Elma M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma M
Saam met vriende

Lekker gemaklike, rustige blyplek.

Ons het baie lekker by Riverfront Estate gebly. Ons is baie vriendelik deur Lisa verwelkom. Sy het uit haar pad gegaan om dit vir ons so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Die kamers is skoon en als wat jy nodig het is daar. Dit was lekker om te kon bad. Daar was lekker braai fasiliteite en ons kon die sonsondergang in die bird hide geniet. Ek was baie beïndruk met River Lodge. Daar was ook genoeg inligting in 'n lêer beskikbaar oor die omgewing. Ek sal verseker my vriende aanbeveel om daar te bly as hulle in die omgewing is! Thank you very much Lisa!

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potgieter-singel, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe25d357b92f33e5077a3b13f80b4ac26940206c12672f7c9b0d8b706f950b2d06863cf990bf9a78499fec88676daee714d3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Potgieter Crescent Addo 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.550861111691 25.685325376689
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!