Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Lodge 23

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir River Lodge 23
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Emmarencia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarencia V
Gesin met klein kinders

Daar was voldoende spasie en aktiwiteite vir familie en kleinkinders.

Verblyf was rustig en ontspanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier!

Kinders het kon besig bly om tennis te speel en te swem, en die diere wat so mak is, was natuurlik 'n hoogtepunt vir hulle. Die ligging was perfek vir die funksies wat ons moes bywoon. Alles wat jy nodig het, is in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorindi T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorindi T
Gesin met klein kinders

Ideaal vir soeke na rus en vrede.

Die kuier by River Lodge 23 was baie aangenaam. Fasiliteite en gronde word ongelooflik mooi na gekyk. Lieflike swembad naby aan die eenheid. Huis is lekker ruim en het potensiaal, kort 'n bietjie opknapping. 'n Goeie skoonmaak voor gaste arriveer is 'n moet en sal na opgelet moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behoort nie gelys te wees nie.

Vuil stort, baie vuil mat in sitarea, beknop met ingestopte,ou, ekstra meubels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S
Saam met vriende

Rustige veilige verblyf naby die Vaalrivier.

Dit is baie veilig. Die huis is ruim en het 'n goeie onthaal area. Daar is takbokke wat tussen die huise loop wat die kinders baie geniet het. Ons sal weer die verblyf bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landi B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi B
Saam met vriende

Rustig, spasie en goed ingerig!

Baie lekker gebly en baie spasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin K
Saam met vriende

Awesome.

The accommodations at River Lodge 23 were great. The fishing was a bit slow, however, the 2 fish we caught were really big, so we released them. Also, we didn't fish all day. The beds were comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Gesin met klein kinders

Vreeslik en baie mooi plek.

Ons kinders het die plek baie geniet saam met ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek.

Dit is 'n heerlike plekkie vir famielie en vriende omnet weg te kom van die gejaag af. Tot my klein dogter het dit geniet. Spasie is groot en stoep is heerlik om saam te kuier. Sal verseker weer gaan. Marinda het van die begin af ons laat voel soos vriende. Baie dankie dat ons in julle kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B

Vriendelike mense. Baie rustig en mooi en veilige omgewing. Stapafstand tot by rivier, lekker visgevang. Huis se geriewe is uitstekend. Sal beslis River Lodge 23 aanbeveel.

Baie lekker gekuier. Kinders het veral die mak bokkies geniet wat kom groet het. Sal beslis weer. Dankie, Marinda, julle plek is besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Lodge-landgoed, Boundary-weg, Erina Plaas, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA269691acb1d0d049eafd1e954dadcd3138573a05d4d0dca2a2584f036fcce226b2f6c10a2510d38ac13ad355e2e474b830c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 River Lodge Estate, Boundary Road Erina Farm 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.774789143551 27.670241894794
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem