Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Lodge 23

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Lodge-landgoed, Boundary-weg, Erina Plaas, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

River Lodge 23 is 'n selfsorghuis op die River Lodge-landgoed en is ongeveer 33 km vanaf Parys. Dit is ideaal vir 'n familie wat op soek is na 'n privaat wegbreek.

Die huis is geskik vir 6 volwassenes en 6 kinders en bied geriewe vir 'n baba. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die vierde slaapkamer het ook 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n bababedjie. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 2 yskas-vrieskaste, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n gasstoof vir gebruik tydens beurtkrag. Die sitarea het gemaklike sitplek wat 'n driekwartslaapbank insluit. Die eetarea het 2 etenstafels. Daar is 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n pooltafel.

Gaste kan op die onderdakstoep by die buitebraai of in die sitarea kuier. Die gemeenskaplike lapa, klubhuis en swembad is ongeveer 80 m ver. Visvanggeleenthede en gemeenskaplike klipbraaigeriewe teen die oewer is stapafstand vanaf die eenheid. Gaste kan ook in die tuin piekniek hou terwyl die kinders by die speelpark speel. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by River Lodge 23 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir River Lodge 23
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Ligging

  • River Lodge-landgoed, Boundary-weg, Erina Plaas, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink River Lodge 23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Lodge-landgoed, Boundary-weg, Erina Plaas, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA269691acb1d0d049eafd1e954dadcd3138573a05d4d0dca2a2584f036fcce226b2f6c10a2510d38ac13ad355e2e474b830c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 River Lodge Estate, Boundary Road Erina Farm 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.774789143551 27.670241894794
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem