River Lodge 32
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 212, River Lodge Estate 32, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
River Lodge 32 is 'n selfsorghuis wat op 'n veilige landgoed op die oewer van die Vaalrivier naby Parys geleë is. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met familie of vriende. Gaste kan 'n verskeidenheid wild en voëllewe op die landgoed sien rondloop.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderarea en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderarea het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea. Die binnehuis vermaakarea spog met 'n braai-area en oorgenoeg sitplek waar gaste kan ontspan. Gaste kan ook van die buitebraai-area en die swembad gebruik maak. In die geval van kragonderbrekings is 'n omskakelaarstelsel beskikbaar.
Die landgoed sluit gemeenskaplike piekniekplekke, 'n speelgrond, boma, rivierfront-area, wandelpaaie en 'n jetty vir bootlanseer in. Gaste kan ook van die swembad, tennisbaan, lapa, gimnasium en die klubhuis gebruik maak.
Slaapplek
’n Bespreking by River Lodge 32 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Ligging
- Boundary-weg 212, River Lodge Estate 32, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink River Lodge 32 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 212, River Lodge Estate 32, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom