River of Joy
86 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Afrit 213 River of Joy op die N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die River of Joy Country Guest House is 'n wegbreekplek in die natuur geleë op die Modderrivier, 1 km van die N1 af. Die gastehuis bied 'n gesinsvriendelike omgewing met klein plaasdiere, voëlkyk en 'n trampolien.
Verblyf beskik oor 7 ruim selfsorg-eenhede met private ingange. Kampeerterreine met ablusiegeriewe is beskikbaar.
Daar is ook ander geriewe op die perseel soos konferensie- of funksiegeriewe vir tot 35 afgevaardigdes.
Dit is ideaal vir reisigers langs die N1, 25 km noord van Bloemfontein in die Vrystaat. 'n Rusplek met 'n uitsig in 'n veilige en rustige omgewing.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
3.7 uit 5van 86 resensies vir River of Joy
Netheid
3.5/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Ligging
- Afrit 213 River of Joy op die N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
- Gaste dink River of Joy het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Glen Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Afrit 213 River of Joy op die N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom