River Place Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die natuurskoon van River Valley Estate bied 16 Luukse kamers en 3 klip-suites wat gemak en luuksheid met 'n gevoel van tydlose gerustheid skep. Warm kleure en verskeie teksture skep 'n outentieke landelike styl. 'n Plek met 'n besondere atmosfeer van rus en vrede, 'n plek waar vriende en familie kan ontspan, 'n plek om jou besigheid 'n hupstoot te gee, 'n plek vir 'n romantiese troue of unieke geleentheid.

Elke kamer het 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer (insluitend bad en stort), privaat stoep, DStv en werkstasie. 'n Luukser opsie is ons klip-suites wat oor die rivier uitkyk en ekstra-lengte koninggrootte-beddens en 'n aansluitende leefarea het. Ons Wittebroodsuite, wat met sagte kleure en sensuele dekor versier is, is ontwerp met romanse in gedagte.

Die geriewe sluit in: restaurante, pizza-plek vir fynproewers, pamperlang en masserings en 'n swembad.

Besienswaardighede in die omgewing: Die oewer van die Hennops is 'n gewilde bestemming vir voetslaan, visvang, kampeer en piekniek hou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na River Place Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 220 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za