LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+50
Hotel in Centurion

Thanda Manzi Country Hotel



  • 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Number 18, R511, Hennops River Valley, Centurion, 0028, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Thanda Manzi is langs die rivier in die noordelike uithoeke van Johannesburg geleë. Dit is ideaal vir romantiese wegbreke, gastronomiese ervarings, troues, spesiale geleenthede en konferensies en is versprei oor 18 hektaar prentjiemooi bergvallei-bosveld.

Hierdie verblyf bied 'n romantiese wegbreek, spesiale geleentheid of 'n oornagkonferensie op die Aloe River Valley Estate en daar is 16 luukse kamers en 3 klip-suites. Die lugtige kamers het volledige en suite-badkamers en privaat stoepe. Die luukse suites is nader aan die rivier en het koninggrootte-beddens en aparte sitareas.

Vir gaste wat nader aan die natuur wil kom, is daar 'n staproete van 5 km in die bergvallei, wat gaste kan aanpak en daarna 'n piekniek op die grasperke geniet. Met die pragtige natuurlike omgewing en verskeidenheid geriewe en lokale bied Thanda Manzi baie opsies om spesiale geleenthede te vier, unieke herinneringe vas te lê, deel te neem aan spanbou-aktiwiteite of produktiewe vergaderings te hou.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonheidsbehandelings

Kamers

Standaard Dubbel/ 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R2 970
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
16 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Warm kleure en veelsydige teksture verseker outentieke plattelandse styl in dié kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook slim-TV, 'n werkstasie en 'n privaat stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar 'n minimum-verblyftydperk van 2 nagte oor naweke is.
Die gruisparkeerarea is vir alle voertuie geskik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe Suite
Vanaf
Vanaf R3 048
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die klipsuites bied gemak en luuksheid met 'n atmosfeer van tydlose rustigheid. Elke suite het 'n uitsig oor die rivier, is geskik vir 2 gaste, het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, aangrensende sit-area en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die suite het ook 'n slim-TV en 'n privaat stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let wel dat daar 'n minimum-verblyftydperk van 2 nagte oor naweke is.
Die gruisparkeerarea is vir alle voertuie geskik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ronel B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alles was eksieperfeksie. Ons sal graag weer kom. Ons het baie lekker gebly. Die standaardkamer was bo verwagting goed. Besonder keurige dekor, en 'n reusagtige gemaklike bed. Daar is genoeg kragpunte, en 'n behoorlike sterk haardroeër. Sagte japonne en pantoffels word voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iola E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik! This was such a wonderful experience. The food was amazing, great wine selection. We really enjoyed our stay. Our waiter over the weekend was Shawn, and he was just on the ball. Very nice gentleman.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great escape. Given the quality of our welcome, the accommodation and the food, there was only one detractor, even if maybe minor: the menus were worn and tattered, not a difficult thing to address.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Lekker . Dis 'n baie mooi plek en die kos is baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Tshilidzi M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

10/10. One of the best hotels we visited this year with my partner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ritshidze M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderful experience. We had an unforgettable experience surrounded by nature's beauty. From tranquil mornings to adventurous afternoons. We really had a great time, the service was fantastic too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suanne J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Clean, friendly staff. Thanda Manzi Country Hotel surpassed all expectations! Impeccably clean and very friendly staff. Will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patritia V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Beautiful accommodation in the heart of nature. We had a lovely time in our river cottage. The setting close to the river is beautiful. The staff were all very friendly and helpful. We had dinner at the restaurant. The food and service were absolutely great. A wonderful experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salome B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Goed maar nie die geld werd nie. Geen portiere en kan nie naby kamer parkeer nie. Staf vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ayanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Thanda Manzi Country Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Standaard Dubbel/ 2-Enkelbedkamer
B&B
Deluxe Suite
B&B

Let wel dat daar 'n minimum-verblyftydperk van 2 nagte oor naweke is.
Die gruisparkeerarea is vir alle voertuie geskik.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 970
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 970
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 970
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Number 18, R511, Hennops River Valley, Centurion, 0028, Gauteng

Sien kaart
  • 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ff9c26fd9bdbd65bd9cfa5c3a4985557b37f9afb50db6fb5d461f622c2505f8cfa234a04229cf62f334ae1e839e095468b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 970 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Number 18, R511 Hennops River Valley 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.838713757449 27.984754644952
Soek in 'n groter streek