LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+109
Selfsorg in Parys

River Rock Lodge   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 288 Pistorius Rust, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

River Rock Lodge is op die oewer van die Vaalrivier in die buitewyke van Parys.

Die verblyf beskik oor unieke eenhede. Die slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het braaigeriewe en sommige van die eenhede bied 'n uitsig oor die rivier of natuur. Gaste moet asb. vooraf vir die verblyf laat weet indien hulle in 'n eenheid met 'n uitsig oor die rivier belangstel.

Daar is twee eenhede wat omhein is vir troeteldiere. Twee klein skoothondjies kan geakkommodeer word per eenheid.

Daar is verskeie voëlspesies en lieflike uitsigte. Die verblyf bied visvanggeleenthede op 'n vang-en-vrylaat-basis.

Die dorpie, Parys, het 2 gholflandgoedere, 'n binnenshuise arena by die Vredeford-koepel, perdevertonings en feeste.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riegardt E
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing place, friendly and kind service. Would recommend it to anyone. Really enjoyed staying here. A great and calming atmosphere wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Cassidy C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic peaceful getaway. Nice break away from busy streets and lots of people. It was very peaceful and relaxing. I really enjoyed o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Kiara K
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, pragtige uitsig, en baie welkom! Ek en my verloofde het ongelooflik lekker gebly! Sjoe! Die ontvangsdame was ongelooflik oulik, die cabin...
Sien meer
Jul 2026
Emmie K
Gesin met tieners
5.0
We enjoyed our stopover. Everything you need is there. A pleasant stopover to Mpumalanga.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Sybil S
Saam met vriende
5.0
As julle nader was aan ons, so dit 'n gereelde naweek wegbreek wees! Akkomodasie was presies soos dit voorgestel was. Het nie geweet van beskikbaarhei...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 288 Pistorius Rust, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink River Rock Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

288 Pistorius Rust, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARlZWnReTi0bxqHpmGwaD96vMydihzuz5gRJhHvj4h9KAxdF4RH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 140 5 1 5 288 Pistorius Rust Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.915531312282 27.432518005371

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang