LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River Valley Resort | LekkeSlaap
+35

River Valley Resort

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir River Valley Resort
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lynne S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne S
Gesin met klein kinders

Beste wegbreek in lang tyd!

Sal enige tyd aanbeveel.

Annette F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette F
Gesin met tieners

Baie lekker.

Die mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Sherina R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sherina R
Saam met vriende

Very comfortable. Affordable and relaxing environment.

Pool needed attention.

Danie L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Ek en my seuns het die rustigheid, netheid en rustyd terdeë geniet.

River Valley Resort is n pragtige oord en ideaal vir 'n heerlike vakansie. Hier kan n mens heerlik ontspan. Die staanplekke is pragtig en die oord is baie goed versorg. Ons het die uile geniet en ook die heerlike skaduwee staanplek. Ons sal beslis weer kom kuier.

Lana H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana H
Saam met vriende

Was heerlik en baie beïndruk met die plek.

Die yskaste het nie koud gemaak nie. Hier en daar opknappingswerk nodig, maar ons is mal oor die plek.

Jason D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jason D
Saam met vriende

Het R100 van my deposito afgetrek vir 'n pot wat nie behoorlik skoongemaak is nie.

Ek was baie ontevrede, want daar was geen kontantdeposito van R500 wat vir breekskade genoem is nie. Dit het effens skepties gelyk, toe kry ek net R400 terug, die pot is nie ordentlik skoongemaak nie. Ek moes betaal vir die skoonmaakdiens van die pot. En toe ek kla, was die eienaar baie onbeskof en het my gesê om nie terug te kom nie. Besigheid werk nie so nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Took R100 of my deposit for not cleaning a pot properly.

I was very unsatisfied, because in the quote there was no R500 cash deposit mentioned for breakage. It did seem a bit sceptical, then I only got refunded R400, pot wasn't cleaned properly. I was charged for the cleaning service of the pot. And when I complained the owner was very rude, and told me not to come back. Business doesn't work like that.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Theresa H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa H
Gesin met klein kinders

Was 'n heerlike wegbreek.

Was netjies, skoon en rustig.

Madelein C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

River Valley Resort is 'n pragtige netjiese plekkie, alles is baie skoon en op hulle plek, die mense is vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer gaan.

Madsen P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madsen P
Gesin met klein kinders

Best place in Pennington!

Love everything about it!

Ekhurleni Fire Detectors Cc V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ekhurleni Fire Detectors Cc V
Saam met vriende

We had an awesome time.

Thank you for the excellent service and neat accommodation.

George D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay and all amenities were top class.

We enjoyed the area and the resort very much, it suited our need to entertain our young children, 9 and 3 and also ourselves. We will be booking another stay at the resort for the next Easter school holidays.

Tanitha N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanitha N
Gesin met klein kinders

Lieflike plek en veilig vir kinders om te speel sonder dat jy bekommerd hoef te wees.

Die oord is pragtig, die natuurskoon daar, die speelplek vir kinders. Dis 'n perfekte plek om te ontspan. Ons het geen bekommernis oor ons seuntjie se veiligheid gehad nie, hy kon ure speel sonder ons toesig. Diens vanaf die kantoor was vriendelik en uitstekend. Die blyplek was skoon en netjies, selfs die stort en eetgerei! Ons sal die oord beslis vir ander mense aanbeveel. Geen klagtes.

Madsen P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madsen P
Gesin met klein kinders

Awesome place. Will be back.

A bit annoyed on arrival as the place stank of cigarette smoke for first 2 days, even though there is a no smoking sign on the door. But besides that, we loved our stay and will be back! Management is friendly. Place is amazing!

Almorie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Almorie S
Gesin met klein kinders

As jy rustigheid soek, is dit die plek, lekker speelplek vir kinders en swembad.

Baie vriendelike ontvangs van Sarie. Die plekkie het alles wat jy nodig het, maar sal 'n aircon waardeer. Die beddens is ongelooflik hard en ongemaklik. Personeel is baie vriendelik en die oord is netjies en skoon. Het die rustigheid baie geniet.

Trudi L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi L
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Ongelooflike plek. Baie vriendelike mense en die verblyf is top klas.

Anneke B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Gesin met klein kinders

Net wat ons nodig gehad het om weg te breek van die stadslewe!

River Valley Resort is net groot genoeg sodat mens nog privaatheid het. Ons het die chalet se ligging baie geniet. As jy wil probeer ontspan deur massas mense te vermy, is dit net die plek! Kinders het die speelplek en swembadjie ook baie geniet. Dit is super veilig en ons het ons kinders met 'n geruste hart laat speel sonder om permanent toesig te hou.

Eurika V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika V
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.

Ons het heerlik gekuier by River Valley Resort. Sarie is baie vriendelik en die verblyf was skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar bly.

Vanaf R220
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R220
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R220
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 158 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Cod Singel, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiYjFhZWM1LTRlYmUtNGQ5OC04NDAyLTlkNTU0YTM1ZjE2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R220  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 46 Cod Crescent Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.365870204182 30.705614984036
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!