Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River View

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir River View
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elize D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and relaxing.

Beautiful location, lovely big garden and the owner was very friendly and very accommodating. We had a lovely stay and highly recommend River View. The house is very comfortable and has everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Thank you for the beautiful review! It was such a pleasure to have you as guests. You left our place so neat. Thank you! Hope to see you soon again. Kind Regards, Hein.

River View
Odelia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odelia S
Saam met vriende

Spacious and comfortable.

River View met all our expectations. The house is beautiful. Late afternoons and early mornings on the verandah overlooking the river with friends were most memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Thank you for the beautiful review! Was such a pleasure to have guests like you. You left our place so neat!! Thank you! Hope to see you soon! Kind regards Hein

River View
Theo A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo A
Saam met vriende

Ruim, netjies, veilig, bekostigbaar. Alles was perfek, dankie Hein.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoering. Altyd lekker om gaste soos julle te ontvang.
Groete
Hein

River View
Barenda A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barenda A
Saam met vriende

Ongelooflike plek.

Dit was 'n ongelooflike plek om in te bly. Hein is baie vriendelik, behulpsaam en was só gasvry. Die plek is nog mooier en netjieser as op die foto's. Baie skoon en cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dis altyd lekker om so positiewe terugvoering te kry en te weet die gaste het dit geniet. Sien uit om julle gou weer te sien. Groete, Hein

River View
Annemarie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, vriendelike gasheer, lieflike uitsig.

Ek en my vrou het 'n week daar spandeer en het die rustigheid, lekker kuierstoep, en gerieflike binnenshuise area baie geniet. Hein is 'n vriendelike gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Die feit dat daar solarkrag en watervoorsiening is, maak dit baie gerieflik. Omheinde area met alarm het ons ook baie veilig laat voel. Die hele huis was presies soos op die foto's. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Dit is reeds ons tweede besoek aan River View en ons was weereens beïndruk. Die beddens is heerlik gerieflik. Alles is blink en skoon. Ons sal definitief weer by River View kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie vir baie mooi terugvoer! Dit was n groot plesier om julle te ontvang Ons is baie bly dat julle dit geniet het! Baie dankie dat julle ons plek so netjies gelos het Dit het nie eers gelyk of daar gaste was nie! Groete Hein

River View
Charmaine V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met vriende

Die geriewe was alles netjie en gemaklik en veilig.

Hoewel dit vreeslik warm was was die huis heerlik koel, met teelvloere en lugversorging. Die plekkie was netjie en baie gerieflik. Of ons binne of buite gesit en kuier het, daar was genoegsame sitplek vir almal. Die rivier oorkant die pad het 'n heerlike atmosfeer geskep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Gaste soos julle is net 'n plesier Ons plek was so netjies gelos dit lyk nie eers of daar iemand gebly het nie. Dankie.

River View
Cardele S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cardele S
Gesin met tieners

Baie gerieflik, vriendelike gasheer, waarde vir geld.

Dit is reeds ons tweede besoek aan River View, en ons was weereens beïndruk. Hein is 'n baie vriendelike gasheer wat uit sy pad gaan om sy gaste tuis te laat voel. Die huis het 'n heerlike kuierstoep en lieflike binnenshuise kuierarea. Dit is gerusstellend dat solarenergie beskikbaar is indien beurtkrag inskop. Die beddens is heerlik gerieflik. Alles is blink en skoon. Ons sal definitief weer by River View kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie! Dit was weereens n plesier om julle te ontvang. Bly julle geniet dit by ons! Groete Riverview

River View
Pieter S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met vriende

Vriendelike diens en fantastiese plek. Dankie.

Ons groep het ons naweek hier vreeslik geniet. Die plek self is veilig en luuks. Alle kommunikasie met die eienaar was aangenaam. Hy het seker gemaak dat ons gemaklik is en dat ons niks skort nie. Jy sal nie verkeerd gaan as jy hierdie akkommodasie boek vir 'n wegbreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek is baie bly dat julle die tyd geniet het. Dit was baie lekker om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hein.

River View
Cardele S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cardele S
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het en meer.

Ons het heerlik as 'n gesin saam gekuier in River View. Die huis is ruim en goed toegerus. Werklik waarde vir geld. Ek wens ons het langer gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S
Gesin met klein kinders

Gerieflike woning.

Pragtige woning met al die nodige geriewe vir 'n lekker wegbreek en kuiernaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie Malinda! Dit was weereens 'n plesier om julle hier te hê! Julle los ons plek so netjies dit lyk nie eers of hier gaste was baie dankie.

River View
Isabel R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel R
Gesin met tieners

Wonderful.

We really enjoyed staying at River View. The view is beautiful and it's so peaceful. The accommodation was of a very high standard, clean and neat. Hein and Thelma went out of their way to make our stay as comfortable as possible and I would highly recommend River View to anyone who needs some peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Goeiedag Isabel Baie dankie vir die pragtige review Dankie dat julle ons plek so netjies gelos het Ons is baie bly julle het die tydjie geniet! Sien baie uit om julle weer te ontvang Groete Hein en Thelma

River View
Francois N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Gesin met klein kinders

Baie rustige, ontspannende naweek gehad. Lekker plekkie om net vinnig uit die stad te kom en te vergeet van die gewoel.

Hein en Thelma was baie goeie gashere gewees wat ons dadelik laat tuis voel het. Alles is aan ons verduidelik, en genoem dat as ons enige iets nodig het kan ons hulle gerus laat weet. Daar sou moontlike loadshedding gewees het, en Thelma het vir ons liggies uitgesit vir indien nodig. Die sakkie braaihout was ook 'n verassing en het baie handig te pas gekom. Die 2 kamers het slaapplek vir 3 mense elk en was baie goed toegerus met baie netjiese beddegoed, skoon atmosfeer en lugreëling. Daar is ook 2 toesluitmotorhuise met elektriese motors waar jy jou voertuig kan stop, dit het baie handig te pas gekom omdat dit gereën het toe ons daar aangekom het Vrydag. Die saligheid om by die groot stoep tafel te sit en rustig oor die Vaalrivier uit te kyk is prysloos. Ons sal definitief weer daar oorbly as on Parys toe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons probeer ons bes om dit so gerieflik en lekker as moontlik te maak vir ons gaste Baie dankie ook dat julle verstaan het van loadsheding— veral met n baba. Dankie ook dat julle ons plek so netjies gelos het Hoop om julle gou weer te sien! Baie groete Hein en Thelma

River View
Marzahn R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzahn R
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Die verblyf was uitstekend, alles wat mens kon benodig was daar en dit is baie ruim, skoon en netjies. Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was 'n baie groot plesier om julle hier te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hein.

River View
Jan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Baie ontspannend en rustig langs die rivier.

Naby die rivier wat die omgewing baie rustig en ontspannend maak. Voel baie veilig en gemaklik. Die area is baie skoon en die lug ruik skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie. Ons is baie bly dat julle die tydjie geniet het Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hein.

River View
Magda T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda T
Saam met vriende

Net 'n dag of twee weg van die huis, en ek voel weer mens.

Dankie Hein vir jou gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie Magda. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien hier in Parys. Groete, Hein

River View
Sanet B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Pragtige huis met die beste uitsig.

Ons het elke oomblik van die kuiertjie by River View geniet. Die ruim huis en stoep met die perfekte uitsig het my hart gesteel. Ons kon heerlik saam met ons kinders ontspan en het die stap langs die rivier geniet. Die beddegoed was pragtig skoon en die huis baie netjies. Die puik en vriendelike diens van Hein en Thelma is meer as 10 sterre werd. Die beskuit, melk, ys, vuurmaak hout en water is 'n groot bederf. Ons kan River View beslis aanbeveel en sien uit na die volgende wegbreektydjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Sanet, baie dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons ook lekker as ons gaste lekker kuier. Dit was absoluut 'n plesier om julle daar te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie dat julle ons plek so netjies gelos het. Groete Hein en Thelma.

River View
Jaco B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Skoon, gerieflik en vriendelike diens.

Hein het moeite gedoen om seker te maak die aircons word geïnstalleer voordat ons aangekom het. Die huis het alles in wat ons nodig gehad het. Selfs hout en blits vir die braaivleisvuur. Heerlike sagte beddegoed! Die huis het 'n mooi uitsig oor die rivier, en ons was bly dat die straat voor die huis nie so besig was soos party ander strate in die dorp met 'n rivieruitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Jaco, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle was tevrede. Dit was 'n plesier om julle daar te hê. Dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Ons sien uit om julle binnekort weer te sien. Groete, Hein.

River View
Suné N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné N
Saam met vriende

Voel soos huis!

Dit was 'n heerlike, gerieflike tyd. Als wat nodig was. Beveel dit ook vir voëlkykers aan! Baie voëllewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie vir julle review! Dit was regtig n plesier om julle daar te hê. Hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
Hein River View

River View
Malinda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S
Gesin met klein kinders

Skoon, aangename en gerieflike verblyf.

Ons het lekker tuisgegaan en is vriendelik deur die eienaar ontvang. Al die nodige geriewe soos, skottelgoedwasser, DSTV en braaier is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Malinda. Dit was baie aangenaam om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hein.

River View
Werner V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemak op sy beste.

Baie skoon en Hein die eienaar is regtig 'n awesome host. Sal vir seker weer kom inloer as ek in Parys is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Baie dankie, Werner! Waardeer die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hein.

River View
Tania P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P
Saam met vriende

Pragtige plek, alles wat jy nodig het!

River View is 'n pragtige huis met alles wat jy nodig het. Die eienaar, Hein, is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir jou ekstra moeite met lekker koffie en beskuit. Die huis is by die rivier, met 'n heerlike stoep met 'n mooi uitsig en ideaal vir buite kuier. Ons sal vir seker weer by julle kom bly. Baie dankie vir 'n pragtige plek. Hoogs aanbeveelbaar en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River View se terugvoer

Tania,
Baie dankie vir die mooi review Dit was regtig n plesier om julle hier te ontvang Bly julle het dit geniet! Baie dankie dat julle ons plek so netjies gelos het! Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Hein

River View
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Grewarlaan 8, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA941e2d504a2eb9e135da6d0826fc84fa97e3c98e9a7b4692bd24566e4805f27762ba945cc7dbb2971176d4bdb09f7f1d83f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 8 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.905056552851 27.438970952115
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem