LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River View Guest Rooms | LekkeSlaap
+94

River View Guest Rooms

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir River View Guest Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Was fantasties, goeie diens, skoon, vriendelike mense. Great plek om te bly.

Tessa S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en veilig.

Ons het baie lekker gebly en die eenheid was baie skoon en netjies. Ons het baie lekker geslaap. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Goeie vriendelike diens! Sal enige dag weer daar bly!

Nicolai V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolai V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig skoon en netjiese oorslaapplek.

Ons was in Kamer 3. Dit het 'n dubbelbed en enkelbed in wat perfek was vir my, my vrou en dogter. Die badkamer is baie groot, skoon en netjies. Iets wat my onmiddelik afsit van 'n plek is 'n stort wat nie 100% skoon is nie - hierdie een was 100% skoon! Wit beddegoed sonder enige merke op is vir ons 'n vereiste. Hierdie was 100%. 'n TV met Netflix as standaard-opsie was 'n plus vir ons dogter. Die kombuisie was perfek toegerus en die koffie en beskuit was vir seker lekker die oggend. Veilige parkering agter 'n hek, reg voor ons voordeur het gemoedsrus gegee. Goeie werk! Ons sal julle van nou af altyd eerste probeer as ons oornagplek soek in Potch.

Kotie R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie R
Besigheidsreis

Baie ruim, skoon en gemaklike kamers.

Kamers is netjies, en het baie lekker gebly.

Totie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Totie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle, netjiese, skoon akkommodasie. Baie goed ingerig.

Eenheid is baie prakties uitgelê en toegerus met alles wat jy nodig het.

Joey L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Veilig, netjies, waarde vir geld

Ons verblyf was aangenaam. Het 'n klein probleempie met die toilet se spoelmeganisme gehad maar dis vining deur die eienaar opgelos. Die plek is baie netjies en gerieflik - sal miskien net voorstel dat 'n houer vir tandeborsels in die badkamer geplaas word. Ons laaste aand (Vrydag aand) was effens ongemaklik aangesien laataand besoekers ingeklok het omstreeks 23:00 - jong manne - baie geraas, gebraai en kuier tot vroeg oggend - ek moes hul vra om ons asb in ag te neem aagesien ons probeer slaap. Wou nie die eienaar kontak nie aangesien sy 'n klein baba het en ek haar nie wou steur nie.

Manie B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend.

Alles was goed georganiseer en die diens uitstekend. Baie dankie.

Kotie R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie R
Enkelreisiger

Skoon en baie netjies. Goeie waarde vir geld.

Baie dankie vir die professionele diens. Covid veilig, geen persoonlike kontak. Baie dankie.

Marna C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna C
Enkelreisiger

Amazing diens! So 'n mooi plek!

Sien julle gou weer!

Elmarie D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met vriende

Kuier was net baie kort maar heerlike met goeie nag se rus

Plekkie is stylvol en baie netjies, omgewing is rustig en weg van gevoel van strate, net wat mens nodig het om bietjie af te skakel.

Driekus B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie wonderlik gewees

Dit was baie lekker gewees, behalwe vir die triene wat kort-kort verby gaan. Was dit regtig baie lekker gewees.

Monique L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie beïndruk met River View Guest Rooms! Baie netjiese verblyf!

Ons het heerlik gebly. Die kamer was netjies en baie gerieflik! Alles wat jy nodig het is in die kamer tot jou beskikking! Sal beslis weer van hulle gebruik maak!

Yolandé H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles in een.

Fantastiese plekkie met alles wat jy nodig het.

Andre V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en baie gerieflik

Kamers is ruim en skoon. Dankie, dit was 'n voorreg om daar te kon bly.

Wikus O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was netjies en skoon, met moderne badkamer.

Die kamer het geen lugversorging nie en ook geen venster na buite nie. Gevolglik het ons baie warm gekry en het selfs die skuifdeur oopgelos vir koel lug. Dit het ons egter baie onveilig laat voel en ek het dit later weer toegemaak. Daar is ook geen deur tussen die slaapkamer en die badkamer nie, wat ek en my vrou as baie ongemaklik ervaar het.

Kobie B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie B
Gesin met tieners

Moderne, skoon oornagplekkie.

Wow! Wat 'n pragtige plek! Kamer baie smaakvol gemeubileer, baie skoon fasiliteite en alle benodigdhede word voorsien. Prys baie bekostigbaar.

Mariette B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en netjiese kamer. Heerlike bed.

'n Klein tafeltjie met 2 stoele op die stoep sal lekker wees as jy iets wil eet of 'n glasie wyn wil drink.

Carina G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina G
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring.

Skoon, vars linne en lieflike afwerking van die kamer. Sal weer daarvan gebruik maak. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik gewees en ons hele gesin akkomodeer sonder moeite. Sal enige tyd weer hier oorslaap indien nodig.

Reinhardt E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt E
Enkelreisiger

Groot verwelkomende kamers en lekker stil area.

Het glad nie gesukkel om die plek te kry of in te kom nie. Kamers is baie mooi en groot sowel as die badkamers. Plek is geleë in 'n stil veilige area naby universiteit.

Anina S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi blyplek. Alles wat mens nodig het en in pragtige area.

Baie netjies en mooi plek. Sal definitief weer daar bly. Dierevriendelik as gereël is 'n bonus.

Lizette V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vinnige en vriendelike diens ontvang en ons verblyf was uitstekend gewees.

Ek sal weer van River View gebruik maak dit is in 'n rustige omgewing geleë en maklik om te vind.

Herman L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goeie waarde vir geld.

Baie sentraal en goed toegerus.

Pieter A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met die verblyf.

Was baie tevrede met die verblyf. Sal dit aanbeveel.

Hilary K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K
Gesin met tieners

Rustig en waarde vir geld.

Dit was rustig en stil omgewing. Het verwag om regtig 'n uitsig op water te hê.

Marilette B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilette B
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon verblyf.

Ons het by Riverview Guest Rooms oornag in November. En was baie tevrede met die netjiese, skoon en moderne kamer.

Louis K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Enkelreisiger

Smaakvolle kamer.

Vriendelike diens, pragtige kamer wat smaakvol toegerus is - meer as genoegsaam vir die oornagreisiger.

Carla A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla A
Gesin met tieners

Silwerskoon, besonders mooi, gerieflike tuisgaan plek en uitstekende waarde vir geld.

Die eenheid is smaakvol en met baie goeie gehalte items toegerus, dis gerieflik en ruim. Die omgewing is stil en veilig. Ons is bederf met vars vrugte, melk, heerlike beskuit en cappuccino's! Dis dalk net jammer dat die kombuisgedeelte nie 'n wasbak, kraan het nie. Dit voel verkeerd om skottelgoed in die badkamer se mooi wasbak te was. Ons sal baie graag weer daar tuisgaan.

Reuben B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben B
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld en baie netjies.

Baie vriendelike diens. Aanwysings en reëlings vir aankoms baie goed. Kamers baie netjies en personeel baie behulpsaam en doen ekstra moeite.

Amanda S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en waarde vir geld.

Baie netjiese kamer en Marli is 'n lieflike mens en baie gasvry. Sal definitief weer daar oornag in die toekoms.

Ansie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a short stay over.

Riverview is the perfect night's stay over in Potchefstroom. Everything that you need and more to be comfortable. I can recommend without any reservation - will stay there again. Thanks Marli for the good service.

Ben V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Gesin met tieners

Great value, safe, neat and close to the university.

We enjoyed our stay during the Aardklop Arts Festival and will definitely visit Riverview Guest Rooms again. Thanks, Marli, for the comfortable stay.

Laura B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B
Enkelreisiger

Wonderfully, well appointed home. Rich birdlife and peaceful place to stay.

The hosts are ready to help you with anything needed. They are both gracious and respect privacy. WiFi was speedy. Someone came to clean daily. This is great value for money and the rooms are plush. The cooking area was a great addition.

Lisa N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Sal vir seker weer daar oornag, baie oulike plek.. Baie mooi en netjies, sal definitief aanbeveel vir enige iemand. Dankie vir goeie diens en vriendelikheid.

Madelein C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C
Saam met vriende

Netjies en gerieflik.

Baie lekker gebly, baie netjies en gerieflike opset.

Lettie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie V

Waarde vir geld, splinternuut, net die beste.

Beveel ten sterkste aan. Splinternuut, stylvol, beste waarde vir geld.

Marie P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aan te beveel.

Baie rustige omgewing en ideaal vir oornag.

was R650
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 30, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1mlhjLeNZcSsKErU8gAMA3GyHy8XOiFTl3SIG7nzupQqp8pxDY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R585  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 30 Postma Street Noordbrug 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.678617886733 27.098372765308
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!