+32
Selfsorg in Die Bult

River View Guest Rooms

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 30 Postma Street, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

River View Guest Rooms is in Potchefstroom geleë en bied kwaliteitverblyf vir sakereisigers, oornaggaste en familiebesoekers. Dit is binne maklike bereik van die Noordwes-Universiteit, sowel as talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf bestaan uit 4 moderne, individueel versierde gastekamers wat slaapplek bied vir 2 tot 3 gaste. Al die kamers het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed, kombuisie-area, werkstasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toilet en wasbak. Al die kamers het 'n slim-TV wat aan gratis WiFi gekoppel is. Elke kamer is ook toegerus met die gerief van lugversorging.

River View Guest Rooms is in 'n baie eksklusiewe area, die Dam, geleë. Dit is die ideale area vir draf of stap met kinders en honde. River View front aan die Mooirivier, wat ook 'n goed onderhoude openbare park insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hennie C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly! Baie lekker gebly!
Jan 2026
Andrea H
5.0
Dit was baie rustig en stil. Die plekkie is baie mooi en skoon. Ek het baie lekker gebly. Die plek was baie skoon en netjies. Dit het so lekker geruik...
Sien meer
Jan 2026
Marisa S
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik. Ja! Sal net vir elke gas 'n botteltjie water verskaf, of 1 liter still water per eenheid.
Sep 2025
Rejeanne N
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Fantastiese oulike plek! Het so lekker gebly en die eenheid is so met alles toegerus wat nodig is. Sal vir seker weer daar bly!
Sep 2025
Surette M
5.0
Netjies en rustig! Die kamer was goed toegerus en dit is baie lekker geleë. Het baie lekker gebly en sal beslis weer terugkom. Lekker naby aan NWU wat...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 30 Postma Street, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink River View Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Postma Street, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1mlhjLeNZcSsKErU8gAMA3GyHy8XOiFTl3SIG7nzupQqp8pxDY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 30 Postma Street Noordbrug 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.678617886733 27.098372765308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang