Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanaan Mabalingwe

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 204

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Kanaan Mabalingwe
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gheneri J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gheneri J
Saam met vriende

Het 'n fantastiese naweek met vriende deurgebring by Kanaan Mabalingwe. Sal graag in die toekoms weer daar bly. Mooiste huis.

Awesomeness naweek gehad. Mooiste huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanaan Mabalingwe se terugvoer

Dankie Gheneri. Ons hoop julle kom kuier weer.

Kanaan Mabalingwe
Dean K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean K
Besigheidsreis

Netjies, natuurskoon en pragtige uitsig.

Pragtige omligging en natuurskoon. Bitter mooi en skoon akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanaan Mabalingwe se terugvoer

Thank you Dean. It was lovely hosting you.

Kanaan Mabalingwe
Elize V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

Ons was aangenaam verras deur die ruimte, netheid en gerief wat Kanaan Mabalingwe ons gebied het. Die swembad en trappe na die boma-area is toegemaak, sodat klein kinders veilig kan speel. Die huis bied al die nodige toebehore en ons sal dit enige tyd aanbeveel vir mense wat 'n lieflike naweek in die bosveld wil geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Saam met vriende

Die bly plek was glad nie skoon nie. Daar is 'n krag probleem. Die skoonmaker het eendag nie opgedaag nie. Breekgoed is in 'n slegte toestand. Kasdeure maak nie toe nie.

Daar is geen kontrole by die huis nie. Ek glo nie daar is enige persoon wat die inventaris doen nie. Daar is geen terugvoering na inspeksie nie. Dit blyk my dat daar nooit 'n deposito refund gemaak sal word nie. As dit my huis was sou ek so gou moontlik 'n ander agent kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanaan Mabalingwe se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Francois. Ek sal jou terugvoer so deurgee. Ons maak staat op die skoonmaak kontrakteurs om ons in kennis te stel van breekskade. Ons help graag met die deposito terugbetaling.
Vriendelike groete

Kanaan Mabalingwe
Manti M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manti M

The place was nice and very specious.

The best place I have seen. The issue is the gravel road, but besides that, we had so much fun and we looking forward to our next trip next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanaan Mabalingwe se terugvoer

You are most welcome Manti. Hope to be able to host you again in the near future.

Kanaan Mabalingwe
Jurie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Baie lekker plek. Skoon en netjies. Sal aanbeveel. Grondpad van so 8 km en nie by hoof-ingang van reservaat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren V
Saam met vriende

Lovely Setting, everything you need!

Really enjoyed the house, just a few amenities missing such as a braai grid and sufficient wine glasses. The pictures of the unit are also a bit misleading as 3 other large homes are in very close proximity, so if other surrounding guests are playing music etc you will not enjoy the tranquillity of the bush. A few booking/admin issues over our stay: wrong house number given on confirmation of reservation so we were told there was no key on arrival, water was not working on the one side of the house (no water pressure from showers/taps and toilets could not flush). Game drive vehicle worked on the first morning but would not start thereafter. No compensation offered after it was reported to the owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet V
Gesin met klein kinders

Perfekte naweekhuis in die bos vir gesinne/vriende met kinders (kinder-vriendelik).

Ons was baie beïndruk met die verblyf en veral die feit dat die swembad en ander areas tipies gevaarlik vir klein kinders soos trappe, ens. veilig omhein is en of andersins veilig gemaak is sodat kinders vrylik rond kan beweeg in en om die huis. Die kamers en hul en suite-badkamers is netjies en ruim. Baie lekker leefarea en stoep en swembad. Ons was minder beïndruk met die hoeveelheid wild te sien in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kanaan Mabalingwe se terugvoer

Dankie Alet ons waardeer julle positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Kanaan Mabalingwe
Vanaf
R8 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R8 160
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyferfontein 10, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 4080, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdzRRNtuOMpmXNlEMvSjvY80gppMjW7guyY4XtvxwILusqIT3LT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 160 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 10 Cyferfontein Mabalingwe Nature Reserve 4080 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.849335 28.0428314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem