Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RiverBehm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plot 7, Area 1, Nuyshoek, Breederiviervallei, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

RiverBehm is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die oewer van die Breederivier in die Nuyshoek-area van Swellendam geleë is. Gaste kan hiér die rustigehdi van die natuur ervaar.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die twee gastebadkamers het albei 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, gasstoof, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe teogerus. Daar is twee etenstafels langs die sitarea en die sitarea het gemaklike banke. Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n buitebraai-area en 'n etenstafel wat ekstra sitplek en 'n uitsig oor die Breederivier het.

Alle handdoeke en linne word voorsien.

Gaste kan in die Breederivier swem of 'n bootrit neem en daar is 'n glybaan wat direkte toegang tot die rivier bied.

Slaapplek

’n Bespreking by RiverBehm sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Plot 7, Area 1, Nuyshoek, Breederiviervallei, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plot 7, Area 1, Nuyshoek, Breederiviervallei, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41c351757dcef00cae11e3e5d89dd70e9a51abd9049b546f32858979604173373d6c390da3020fe0ab2dc84178ba355301e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) Plot 7, Area 1, Nuyshoek Breede River Valley 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 12:00 -34.273377137552 20.564697424427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem