Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbend

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strelitziastraat 23, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverbend is in die klein kusoord Kidd's Beach geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerhuis en 2 losstaande dubbel-woonstelletjies. Riverbend spog met pragtige uitsigte oor die Mcantsi-rivier en is net 500 m van die see af.

Die hoofhuis bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is pragtige uitsigte van die balkon af. Die hoofhuis het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis het ook 'n ontbythoekie en is toegerus vir selfsorg met 'n oond, 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea beskik oor 'n eetkamerstel, 'n sitarea, binnenshuise braaigeriewe en 'n TV. Die huis het 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die 3 selfsorg-woonstelletjies het elkeen 'n koningingrootte-beddens, en suite-badkamer en 'n kombuisie. Hulle het ook elkeen 'n TV, wasgoedgeriewe en 'n braai-area. Twee van die woonstelle is op die rivierpaadjie geleë vanwaar gaste hul in lieflike uitsigte kan verlustig. Die derde woostelletjie is bo die motorhuis en het ’n lieflike uitsig oor die rivier en die see. Dit het ook ’n privaat balkon en braai-area en ’n toegeruste kombuis. Dié area is 'n voëlkykersparadys en is net 25 km van Oos-Londen af geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Riverbend
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Ligging

  • Strelitziastraat 23, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riverbend het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strelitziastraat 23, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9146fbd2d2088be08648ac7e75e3c555e2a5f41a1de481c2137f0f1f833f0b6562e97408e520129db4f142da011e72e613ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 23 Strelitzia Street Kidd's Beach 5264 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.14870764655 27.696921766865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem