- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - NB 4 A, Wagenpadsruit, Magaliesburg, 0346, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Riverbend Self-Catering Cottages skuil in die buitewyke van die Magaliesberge en is omring deur inheemse bosveld. Dit is die perfekte wegbreekplek om uit die besige stad te ontsnap.
Verblyf word in 3 eenslaapkamer-kothuise en 'n troeteldiervriendelike-gesinshuis gebied. Dié gesinshuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Daar is slaapplek vir 12 gaste. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed, kombuisie, 'n badkamer met 'n stort, en 'n stoepie. Elke kothuis het 'n kaggel.
Gaste het toegang tot 'n plonspoel en 'n dek by die rivier. Daar is ook mobiele spa-behandelings wat gaste kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n kombuisie en 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Daar is 'n plafonwaaier en kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Ons vereis 'n minimum-verblyftydperk van 2 nagte oor naweke, en 3 nagte oor langnaweke.
Gaste moet asb. voor 19:00 inklok. Indien hulle later wil inklok, moet dit vooraf met ons gereël word.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n kombuisie en 'n stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe.

Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet