Riverlands Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R390.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die rook van dagga of sigarette nie in die woonstel toegelaat word nie.
Besoekers, sosiale byeenkomste, onvanpaste gedrag en oormatige geraas word nie toegelaat nie.
Indien gaste op 'n manier optree wat nie volgens beskaafde standaarde aanvaarbaar is nie, sal hulle versoek word om die woonstel te ontruim.
Respekteer asseblief die stil ure tussen 22:00 en 08:00.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 14 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 5 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 5 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Gogosoa Street, Observatory, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang