Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Bungalows Sabie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 222, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Riverside Bungalows Sabie is in 'n rustige kompleks in die dorpie Sabie in Mpumalanga. Die kompleks is aan die oewer van die Sabierivier naby die Sabie-waterval.

Verblyf word gebied in 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer en slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en kookgerei. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, wasmasjien en parkeerplek op die perseel in.

Die kompleks bied ook 'n swembad, putt-putt-baan, braai-area en tafeltennis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Reinet J
Gesin met klein kinders
5.0
Akkomodasie het meer as voldoen aan ons behoeftes. Hierdie plekkie is 'n onontdekte juweel. Baie skoon en netjies.
Feb 2024
Rudolph H
Gesin met tieners
5.0
Kos en rus vir jou siel. Ons het baie lekker gebly, dis rustig en veilig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.
Jan 2024
Heide-marie V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie geniet. Dit was baie lekker. Aangenam. Die eienaars was baie behulpsaam.
Des 2023
Louis N
Gesin met klein kinders
5.0
Ons as gesin het tuis gevoel in jul bungalow en ons waardeer die netheid! Baie dankie vir 'n pragtige bungalow wat netjies en skoon was. Ons as gesin ...
Sien meer
Des 2023
Annalene B
Saam met lewensmaat
5.0
Die plekkie is stunning! Alles is mooi skoon en modern. Dit is 'n juweel van 'n plek. Daar is sekuriteitswagte wat die hele aand patroleer. Wanneer on...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 222, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Riverside Bungalows Sabie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 222, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2ZDVjY2RmLTE5OTUtNDEwZi1hYzM5LTg5ZjdkOGFiZWYxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 222 Main Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.090521042948 30.778379941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang