Riverside Cottages and Campsite
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Riverside Cottages and Campsite bied verblyf op 'n pekanneutplaas op die oewer van die Sterkspruit-rivier naby Winterton in die sentrale Drakensberge. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Daar is 2 selfsorgkothuise en 5 kampeerplekke. Elke chalet bied slaapplek aan 4 tot 5 gaste en het 'n uitsig oor die waterval, asook privaat badkamers en slaapkamers met gemaklike beddens. Die kothuise het kombuise, eetareas, sitareas met kaggels en buitebraaigeriewe. Die kampeerplekke is op 'n groot grasperk naby die rivier. Elke kampeerplek het elektrisiteit en daar is 'n gemeenskaplike boma met 'n opwasarea en elektrisiteit. Die rustieke ablusiegeriewe het warm water, storte, 'n bad en toilette.
Die plaas is naby Central Berg waar gaste klomp aktiwiteite kan doen en plekke kan besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kim Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Maande gelys 9
Ligging
- R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Riverside Cottages and Campsite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom