Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Country Estate Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R1 244 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Riverside Country Estate Lodge bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Secunda.

Die Executive Apartments het 'n oopplan-sitarea, kombuis en eetarea op die onderste verdieping en 'n aparte slaapkamer op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, lessenaar en kas. Die badkamer het 'n stort.

Daar is gratis WiFi en 'n TV met Openview en DStv. Daar is ook 'n privaat balkon en veilige onderdakparkeerplek voor die verblyf.

Die Suites is op die grondverdieping en het nie trappe nie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuis is oopplan en is goed toegerus vir selfsorg. Daar is 'n etenstafel, gratis WiFi en 'n TV met Openview en DStv. Daar is ook 'n privaat balkon met 'n rivier-uitsig en veilige onderdakparkeerplek voor die verblyf.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en die Grootdraaidam in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Da Gamastraat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 244
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 244
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f4a612f83baf8eade36b1f41ceb60f6e301ff675e4d242d3561c3a3b66aa9953db8f138b273b72c343664d541ddb4bb8277?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 244 per nag (plek vir 3) 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.490908096197 29.188841574413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem