Riverside Country Estate 17C
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riverside Country Estate 17C bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Secunda. Dis ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige oord en verskeie trekpleisters.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n slaapbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster en ketel. Die eenheid het ook 'n TV met Openview-HD en WiFi.
Trekpleisters sluit Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en Grootdraaidam in.
Slaapplek
’n Bespreking by Riverside Country Estate 17C sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Romy Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 19
Jaar gelys 5
Ligging
- Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Riverside Country Estate 17C het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noodrand Secunda Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom