Riverside Country Estate 2D
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302 , Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riverside Country Estate 2D bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Secunda. Dis ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vreedsame wegbreek met verskeie trekpleisters.
Dié losstaande eenheid beskik oor 1 slaapkamer en is ideaal vir 'n paartjie met 'n kind. Daar is 'n dubbelbed en die sitarea het 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en elektriese braaipan. Die eenheid het 'n TV met Openview-HD en 'n braai-area.
Trekpleisters sluit Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en Grootdraaidam in.
Slaapplek
’n Bespreking by Riverside Country Estate 2D sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Romy Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 20
Jaar gelys 5
Ligging
- Da Gama-straat 22, Secunda, 2302 , Mpumalanga
Sien meer verblyf in Noodrand Secunda Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302 , Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom