Riverside Country Estate 2G
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R690 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Riverside Country Estate 2G bied semi-selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die bekoorlike dorpie Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord wat met uitstekende natuurlike en mensgemaakte besienswaardighede spog.
Dié oopplan-gastekamer het slaapplek vir 2 en 'n klein kindjie en beskik oor 'n kombuisie. Die eenheid het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, elektriese braaipan, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is ook 'n TV met Openview HD, WiFi en veilige parkeerplek.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en die Grootdraaidam.
Slaapplek
’n Bespreking by Riverside Country Estate 2G sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Noodrand Secunda Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom