LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverside Drive | LekkeSlaap
+22

Riverside Drive

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Riverside Rylaan, , Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverside Drive bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Port Elizabeth. Akkommodasie word aangebied in 'n selfsorghuis en 'n aparte enkelwoonstel wat op dieselfde perseel is, maar absolute privaatheid bied.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitkamer, eetarea en 'n konservatorium. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die tweede, derde en vierde slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en wasgoedgeriewe is ook beskikbaar. Die eetkamerarea bied 'n tafel met 6 stoele. Die gemaklike sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. Die konservatorium het ook 'n tafel en stoele waar gaste kan ontspan, skemerkelkies kan geniet en op die tuin kan uitkyk. Buite is daar 'n groot, omheinde jaart, braaiplek en buitemeubels. Die akkommodasie is ook troeteldiervriendelik.

Die enkelwoonstel is heeltemal privaat en deel slegs 'n oprit met die huis. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n en suite-stort, 'n kombuisie en 'n leefarea met 'n TV met DStv. Dit het sy eie motorafdak.

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 5 resensies vir Riverside Drive
Netheid
3.4/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • 72 Riverside Rylaan, , Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riverside Drive het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Riverside Rylaan, , Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YzRkMmJlLTA0OTYtNDcwYi05Yzk4LTZhNDA3ZDljOTRhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 72 Riverside Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.857946211167 25.630013013939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!