Riverside Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Elandweg 377, Golden Mile Estate, Naauwpoort, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 999 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Riverside Farm is op die Golden Mile Estate 24 km buite Witbank. Dié smaakvol versierde vierslaapkamerhuis is op die oewer van die Olifantsrivier en Witbankdam geleë en dis die ideale plek vir visvang en watersport.
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes in 4 slaapkamers. Daar is 3 volledige badkamers met baddens en storte. Daar is 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens.
Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea en daar is ook 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n pragtige uitsig. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde sleephelling om bote te water te laat op die dam. Gaste kan die natuur op sy beste geniet met wild soos sebras, elande en wildebeeste wat vrylik op die landgoed rondloop. Gaste kan ook selfryritte en voetslaanroetes in die reservaat geniet en die pragtige natuurskoon inneem.
Riverside Farm is 146 km vanaf Johannesburg en 131 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Revani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Elandweg 377, Golden Mile Estate, Naauwpoort, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Gaste dink Riverside Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Elandweg 377, Golden Mile Estate, Naauwpoort, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom