Christiana Akkommodasie by Riverside Gastehuis | LekkeSlaap
+17

Riverside Gastehuis

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Forsman Straat, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Riverside Gastehuis is aan die oewers van die Vaalrivier in Christiana geleë. Dit is die ideale verblyf vir groot groepe of gesinne of vriende aangesien daar 14 slaapkamers is.

Die 14 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers. Al die gaste kan gebruik maak van die geriewe soos die pragtige swembad en lapa met braai-area.

Christiana is 'n landbou-woonbuurt in die Noordwes en is veral bekend vir sy ontdekking van diamante in 1870. Dit is vernoem na President Pretorius se enigste dogter en is vandag nog steeds 'n gewilde boerderygemeenskap. Die dorp is geleë op die N12 tussen Bloemhof en Warrenton, op pad na Kimberley.

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 2 resensies vir Riverside Gastehuis
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • 124 Forsman Straat, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Riverside Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Christiana Noordwes
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Forsman Straat, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5NzNhZTMzLWUwYjktNGUwOC04YjUxLTAzZGVkZjYzZDNhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 3 124 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.922051783255 25.161955654621
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za