Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Gaste kan gerus die kano's gebruik.
Huisreëls
Rook verbode.
Nie geskik vir troeteldiere nie.
Geen partytjies of funksies nie.
Inkloktyd is na 14:00.
Geen motorbote mag by die eiendom gelanseer word nie. Die rivier is deel van die Knysna-strandmeer Nasionale Park en motorbote mag nie op die deel van die rivier gebruik word waar die huis geleë is nie. Bote en kano's word toegelaat. Water moet spaarsamig gebruik word, want dis van 'n reënwateropgaartenk afkomstig.
Rook is verbode in die huis.
Die huis is omtrent 30 meter van die rivieroewer af en daar is nie 'n heining om die huis nie, so ouers moet net 'n ogie hou op kinders wat nie kan swem nie.
Daar is nie enige openbare vervoer naby die huis beskikbaar nie, so gaste moet 'n motor hê. Tog is dit ook moontlik om met fietse dorp toe te ry.
Richard, die huisbestuurder, sal telefonies beskikbaar wees in geval daar enige probleme is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Red Bridge Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang