LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+44
Gastehuis in Ceres

Riverside Lodge



  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Fisant street, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Riverside Lodge is aan die rand van Ceres langs die Dwarsrivier geleë en bied gerieflike verblyf en pragtige uitsigte op die berge.

Gaste het 'n keuse tussen verskeie kamers met privaat ingange en wat slaapplek aan 1 tot 4 gaste bied. Die kamers het lugversorging, enkelbeddens, dubbelbeddens of koninggrootte-beddens, asook en suite-badkamers met 'n stort, bad en toilet.

Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Rook is streng verbode binne die kamers en op die stoep. Die kamers word daagliks skoongemaak en skoon handdoeke word voorsien.

Funksie- en spysenieringsgeriewe is beskikbaar en ontbyt kan op versoek en teen 'n ekstra koste bedien word. Daar is ook veilige parkeerplek.

Riverside Lodge is net 900 m vanaf Ceres Hospital en 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante in die middedorp. Verder bied Ceres talle aktiwiteite soos voetslaan- en 4X4-roetes, zipline, perdry en visvang in die Dwarsrivier en gaste kan die Transport Riders Museum besoek of die Ceres se vrugteroete tussen Desember en April verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
Fietsry
Visvang

Kamers

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 127
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 2 gaste. Dit het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet.

Daar is 'n yskassie, tee en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Rook is binne en op die stoep verbode. Elke kamer word daagliks skoongemaak met nuwe handdoeke wat voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen addisionele koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Enkelkamer
Vanaf
Vanaf R713
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n enkelreisiger. Dit het lugversorging, 'n enkelbed of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Daar is 'n yskassie, tee en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Rook is binne en op die stoep verbode. Elke kamer word daagliks skoongemaak met nuwe handdoeke wat voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen addisionele koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 127
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 2 gaste. Dit het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Daar is 'n yskassie, tee en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Rook is binne en op die stoep verbode. Elke kamer word daagliks skoongemaak met nuwe handdoeke wat voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen addisionele koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamer vir 3
Vanaf
Vanaf R1 552
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het lugversorging en is ideaal vir 3 gaste met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, of 2 koningingrootte-beddens. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Daar is 'n yskassie, tee en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Rook is binne en op die stoep verbode. Elke kamer word daagliks skoongemaak met nuwe handdoeke wat voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen addisionele koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamer vir 4
Vanaf
Vanaf R1 735
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het lugversorging en is ideaal vir 4 gaste met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, of 2 koningingrootte-beddens. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Daar is 'n yskassie, tee en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Rook is binne en op die stoep verbode. Elke kamer word daagliks skoongemaak met nuwe handdoeke wat voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen addisionele koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Jacquin A
Saam met vriende
5.0
Fantasies. Dit was tops, sal enige tyd dit weer aanbeveel.
Sep 2026
Morne J
Saam met lewensmaat
5.0
In baie vriendelike omgewing en netjies. Baie, baie lekker gebly.
Mrt 2026
Jaco G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige kuier, baie dankie, asook dankie aan die ontvangsdame se flinke diens. Spesiale dankie aan Mnr en Mev Walters vir die voorreg om in hulle gast...
Sien meer
Nov 2025
Graham C
Gesin met tieners
4.6
Relaxing. Verblyf was aangenaam met 'n rustige atmosfeer.
Okt 2026
Suzette C
Saam met lewensmaat
4.6
It is centrally located and met our needs, thank you. It was lovely, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

3.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Jacquin A
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Fantasies. Dit was tops, sal enige tyd dit weer aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

In baie vriendelike omgewing en netjies. Baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige kuier, baie dankie, asook dankie aan die ontvangsdame se flinke diens. Spesiale dankie aan Mnr en Mev Walters vir die voorreg om in hulle gastehuis te kon bly. Hoop om hulle volgende keer persoonlik te kan groet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Okt 2026

Relaxing. Verblyf was aangenaam met 'n rustige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

It is centrally located and met our needs, thank you. It was lovely, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nuraan D
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.4
Okt 2026

Good. Good stay for a quick overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne P
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2026

Was very nice. Very calm, comforting and enjoy the serene and calm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mike A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

We enjoyed our night here. Riverside Lodge is a great place for an overnight stop. Very impersonal in the decor but it's clean, convenient and ticks the boxes. It's a bit bland and unexciting but it gets the job done. Everything works and you'll get a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Mei 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roger N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2026

Was average. Aircon not working, no reception on duty, no security on duty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mauritz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar


Ligging

Gaste dink Riverside Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Dubbelkamer
Slegs verblyf
Enkelkamer
Slegs verblyf
2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Gesinskamer vir 3
Slegs verblyf
Gesinskamer vir 4
Slegs verblyf

Ontbyt is op versoek en teen addisionele koste beskikbaar.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 127
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 127
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 127
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Fisant street, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e100442f7575a4536222774236cf2923f97115ea045cb13f74a491736f51b3250290bcbef9e7da73bb452ebd252607a386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 127 per nag (plek vir 2) 56 5 1 4 7 Fisant street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3602182 19.3000081
Soek in 'n groter streek