LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+81
Lodge in Muldersdrift

Riverstone Lodge

  • Slaapplek vir 170 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R114, Muldersdrift, 1747, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Riverstone Lodge is in Muldersdrift op die oewer van die Krokodilrivier en bied luukse verblyf, restaurante, 'n trou-venue en konferensiegeriewe.

Die lodge is in 'n ontwerperstuin en bied Standaardkamers met lugversorging, 'n Juniorsuite, Executive- of Superieure Suites, asook 'n Gesinskamer. Die kamers het slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste.

Dié luukse kamers het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het 'n TV, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Juniorsuite het 'n stoep met 'n swembadjie en die Executive Suites bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die Krokodilrivier. Die Superieure Suite bied toegang tot 'n privaat tuin met 'n swembadjie.

Gaste kan langs die swembad ontspan of 'n maaltyd by die hoofrestaurant of die Driftwood Café geniet. Riverstone Lodge bied ook trou-, spanbou- en konferensiegeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Pieter B
Saam met lewensmaat
4.8
Clean, spacious, very comfortable. The stay was clean and comfortable, thanks. We were staying at Riverstone while attending a wedding ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Lera C
Saam met lewensmaat
4.8
Baie vriendelike atmosfeer. Baie vriendelike personeel, veral in die restaurant. Kamers gerieflik en ruim.
Feb 2026
Dina N
Saam met lewensmaat
4.6
Awesome. We really enjoyed the stay, staff was friendly and inviting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Carla Y
Saam met lewensmaat
4.2
Baie gerieflik gewees baie netjies. Verblyf was baie netjies. Geen yskas in die kamer nie. Ontvangs het by twee geleenthede gemis dat ons betaal het v...
Sien meer
Aug 2026
Johan J
Gesin met tieners
2.2
Onnet, onafgewerk, betaal te veel vir die swak kwaliteit. Onafgewerk, nie waarde vir geld.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Khethiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Off the R114, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Riverstone Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R114, Muldersdrift, 1747, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 170 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd8ef0e1a3982bb7d694f3e164677bbe65fb7bb793c6a7bf424ec983581497251faded250743701f427cc05b6afecb9404aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 Off the R114 Muldersdrift 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.036111111111 27.8425