+27

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ons kuier was baie lekker gewees, Tannie Kobie is so gasvry. Ons het dit geniet. Ons het vreeslik lekker gebly, dit was so mooi skoon en netjies. Tannie Kobie is vreeslik gasvry en het ons baie welkom laat voel. Sal vir seker teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunica K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Really lovely. It was such a lekker stay. Close to all restaurants and sights around the West Coast. It was so nice and clean, and the hosts are very friendly and welcoming. I will definitely make a plan to come back in the summer time. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Thank you for your review. We are ready to welcome you back.

Anna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Awesome. Dit was awesome, pragtige plekkie met die mooiste view, die bed slaap ongelooflik lekker, wens ek kon hom saam bring huis toe, baie goed toegerus, baie dankie vir heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas Albertus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Kobie en Anita is dierbaar, hulle het ook vir ons die koerant oorgestuur. Heerlik op die water. Rustigheid wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Dankie Albie. Ons sien mekaar weer hier op die water. Kobie

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Dankie Thinus. Ek sal aandag gee daaraan.

Anita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Die plekkie het 'n pragtige uitsig oor die rivier. Ons het heerlik gebly. Die woonstel is goed toegerus. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Anita is baie gasvry en ons het dadelik tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

As I have already stated, it was very relaxing. Really enjoyed our stay; it was a great relaxing time for the two of us and we had some good company from the house cat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Vriendelike welkome ontvangs en diens. Onthou maar muskietarsenaal, dis heerlik. Heerlik gebly. Vars wit beddegoed en baie gemaklike bed. Kombuishoekie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Dankie Wilna. Dis muskiet en muggie seisoen by die rivier. En dan die bittere hitte daarby. Kom gerus weer!

Engela S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Lekker gebly. Lekker gebly, gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Een wonderlike vyf dae. Die beste en lekkerste verblyf in jare.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Dankie Nic. Ons sien julle weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Baumeester Street, Fisherman's Village, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf04fc0286b8da40f52ad8daa84d68b35aba9094a4fc9604d4cc70d233dd90ebb6063616d0edffc55623a59c240183667fe68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 5 Baumeester Street Fisherman's Village 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787221140214 18.165172189948
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang