LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverview Guesthouse | LekkeSlaap
+66

Riverview Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Riverview Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johann V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Besigheidsreis

Fantasties.

Die gasvryheid van die eienaars van Riverview is fantasties en ek sal vir seker weer daar bly.

Riverview Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie.

Riverview Guesthouse
Phillip H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip H
Enkelreisiger

Was baie lekker om daar te slaap en ontbyt was baie lekker!

Die Riverview Guesthouse was baie lekker plek om te oornag en baie sentraal geleë.

Riverview Guesthouse's terugvoer

Baie dankie dat u by ons kom oorslaap het en baie dankie vir die goeie rating.

Riverview Guesthouse
Nicole L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole L
Enkelreisiger

Rustige en ontspannende verblyf.

Wat 'n heerlike blyplek. Die beste uitsig en uitstekende diens. Dankie Andrew en Toni, ons sal terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and relaxing stay.

What a lovely place to stay. The best view and excellent service. Thank you Andrew and Toni, we will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Riverview Guesthouse's terugvoer

Thanks for staying with us. Hope you will be back soon.

Riverview Guesthouse
Suzette H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette H
Enkelreisiger

Gemaklik.

Geen probleem, alles was goed.

Toerien B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toerien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik met vriendelike personeel.

Baie netjies, gerieflik en stil area. Veilige area. Vriendelike personeel.

Leonie P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig. Alles was skoon en netjies en ons was vriendelik ontvang.

Andre en Toni was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Die kamer was perfek en die uitsig asemrowend. Die ontbyt was heerlik. Ons beveel hulle hoogs aan en sal definitief voortaan van hulle diens gebruik maak.

Talita V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met huislike atmosfeer.

Professioneel, ongelooflik mooi en prakties ingerig en warm atmosfeer!

Alan M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was perfek!

Baie goed geleë. Kamers was uiters netjies en modern.

Riverview Guesthouse's terugvoer

Thank you so much for the great review, we truly appreciate it. Looking forward to hosting you again soon.

Riverview Guesthouse
Jaco P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel tussen al die diamante.

Vriendelike gasheer en gasvrou met aangename persoonlikheid wat jou ewe tuis laat voel. Ontbyt was 'n smaak sensasie uit die boonste rakke en die bediening van die kos het 'n wonderlike ervaring afgerond. Definitief 'n juweel van 'n gastehuis. Knap gedaan!

Riverview Guesthouse's terugvoer

Hallo Jaco. Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer dit baie. Groete, Andre en Toni.

Riverview Guesthouse
Estelle V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Ongelooflike verblyf en diens.

Kan beslis aanbeveel. Die eienaars is baie behulpsaam. Tot plek gemaak vir ons karavaan, ons het die oggend vroeg vertrek en heerlike kospakkies was reg vir ons. Pragtige kamer met al die geriewe wat mens begeer. En natuurlik die beste moerkoffie ooit!

Riverview Guesthouse's terugvoer

Thank you so much for the great review. We do appreciate it.

Riverview Guesthouse
Melinda C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uistekend!!! Sal weer hierdie gastehuis besoek.

Wonderlike, vriendelike ontvangs vir twee moeë reisigers. Ons het ook 'n sleepwa gehad, wat hulle help afhak het en geen probleem met parkering. Die kamers, pragtig netjies met WiFi-fasiliteit en alle geriewe van muurproppe vir selfone en haardroër. Groot was my verbasing toe ek ondervind dat daar filterkoffie in die kamer is met 'n plunger en al en nie net kits koffiesakkies nie. Die kamers en decor modern en pragtig en die uitsig oor die Nahoon-rivier uitstaande. Stil en veilige omgewing en die diens uitstaande. Ontbyt heerlik en smaakvol voorberei. Ons sal definitief weer hierdie gastehuis besoek vir die huislike en vriendelike diens. Dankie André die gasheer wat sy persoonlike stempel afdruk en bygedra het tot 'n wonderlike 2 dae ervaring.

Riverview Guesthouse's terugvoer

Beste Melinda,

Baie, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly dat julle jul tydjie by ons so geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Groete,
Andre en Toni

Riverview Guesthouse
Egbert V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egbert V
Enkelreisiger

Goeie kamer, goeie diens.

Mooi, moderne kamer met groot badkamer. Baie vriendelike diens en lekker ontbyt.

Riverview Guesthouse's terugvoer

Thank you for your great review. We really do appreciate it.

Riverview Guesthouse
Usiphile M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Usiphile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely establishment. The room was neat and clean.

Looking forward to staying at Riverview again.

Riverview Guesthouse's terugvoer

Hi Usiphile. Thank you so much for the great review. Look forward to accommodating you in the near future again.

Regards, Andre and Toni

Riverview Guesthouse
Reece Z - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reece Z
Gesin met klein kinders

Amazing!

Fantastiese en vriendelike diens, awesome ontbyt, pragtige moderne kamers. Was baie gemaklik en lekker!

Riverview Guesthouse's terugvoer

Dankie Reece vir die wonderlike resensie, waardeer dit baie.

Groete, Andre en Toni

Riverview Guesthouse
Johan F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan hierdie gastehuis onvoorwaardelik aanbeveel!

Pragtige gastehuis in 'n rustige, stil omgewing met die mooiste uitsig oor die rivier! Gastehuis eienaars is baie vriendelik en het vir ons die heerlikste ontbyt voorberei wat ons gesukkel het om klaar te maak!

Riverview Guesthouse's terugvoer

Hi Johan,

Baie dankie vir die mooi woorde en great review. Waardeer dit baie.

Groete, Andre en Toni

Riverview Guesthouse
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chestnut-singel 17, Beacon-baai, Oos-Londen, 5205, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmOGNhNjg3LWJlMjctNGYwNS04Y2I0LWI5OGQzNjE5YjYzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 17 Chestnut Crescent Beacon Bay 5205 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -32.979183768631 27.934473976493
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!